Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Modderrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Modderrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modderrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modder River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modderrivier Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Modderrivier

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kimberley, Southridge

Blueberry is in Kimberley en bied verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is naby Kimberley Lughawe, Gariep Hospitaal en Diamantveld Hoërskool. Dit is ook naby verskeie winkels en restaurante. ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hillcrest, Noord-Kaap

Crest Villa is in Kimberley geleë en bied moderne verblyf in 'n selfsorg-villa wat ideaal is vir 2 tot 6 gaste. Die villa bied lugversorging en beskik oor 3 kamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Groot Gat geleë. Ons is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Diamantstad kom besoek met meer a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Southridge

Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters....

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

Kuhns Rus en Vrede Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame woonbuurt in Kimberley, wat naby winkels, flieks en restaurante geleë is. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is ne...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf- en B&B-opsies. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë. Verblyf by Little Rock Guest House be...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Royldene

Kimberley Anne Hotel is in Royldene Kimberley geleë. Kom ontspan, vier fees en droom saam met Kimberley Anne Small Luxury Hotel. Die hotel bestaan uit 16 suites wat ontwerp is met unieke meubels en afwerkings wat ...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

Five Acres Guest House is net 10 minute van Kimberley se geskiedkundige middedorp af en bied gerieflike verblyf met 'n plattelandse ligging in groot, rustige en lowerryke tuine omring deur groot bome. Al die kamer...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Hillcrest Guesthouse word sterk aanbeveel deur die AA, is na aan die Gariep Mediclinic geleë en bied gehalte-verblyf, gerieflik naby al die plaaslike geriewe en besienswaardighede. Die huis is binne maklike bereik ...

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Royldene

Ambassador Lodge is in die stil buurt Royldene in Kimberley geleë. Die lodge bied verblyf in 15 unieke kamers. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Die kamers het TV's met sekere DStv-kana...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za