Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Modimolle.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Modimolle akkommodasie
Bladsy 4 - 47 lekke plekke om te bly
Metsi Metsi is 10 km buite Modimolle geleë en bied verblyf in ’n gastehuis met 10 slaapkamers en ’n kampeerterrein....
Bosveld Wegbreek Safaris is tussen die skilderagtige Waterberge geleë op 'n wildsplaas net 12 km buite die dorp Mod...
Phiva Game Lodge is op 'n wildsplaas in die hartjie van die Waterbergdistrik geleë en is ideaal vir 'n naweekwegbre...
Leopards Rock Bush Boutique bied verblyf in selfsorg-eenhede teen 'n krans in die Waterberge. Verblyf by Leopards...
Waterberg Inn Waterberg Accommodation bied gerieflike en bekostigbare selfsorgverblyf op die Koro Creek Bushveld Gh...
Dewou is in die hartjie van die bosveld geleë, op die plaas Nooitgedacht, net 20 km van Nylstroom af in die Waterbe...
Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp is sowat 14 km vanaf Modimolle, ook bekend as Nylstroom, geleë. Dié kampeerterrein i...
Thaba Tshwene Game Lodge bied selfsorgverblyf aan groot groepe. Die hele lodge word bespreek deur ’n groep van 10 g...
Village d'Afrique is op die Shakila Wildsplaas in die Waterbergstreek geleë. Hier kan gaste die pragtige omgewing g...
La Campagna Olive Estate is op 'n olyfplaas in Limpopo in die hartjie van die Waterberge. Dit bied selfsorgverblyf ...