Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (51)
B&Bs (1)
Wildsplase (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Modimolle

4.1 / 5  
volgens 169 resensies
Lees regte resensies van Modimolle van 169 geverifieerde gaste.
Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Modimolle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modimolle Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Modimolle

Leopardsrock 69 is 'n tripelverdieping-selfsorghuis op die privaat 450 hektaar-Leopard's Rock-landgoed, halfpad tussen Bela-Bela en Modimolle. Die huis kyk uit oor die krans waar arende uitbroei en daar is verskeie ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Modimolle

Thaba Tshwene is in die Waterbergdistrik geleë en is net 16 km noord van Modimolle, Nylstroom. Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige selfsorg-grasdakchalets. Elke chalet bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Modimolle

Bush Lovers Lodge is net 5,5 km buite Modimolle, in die Waterbergstreek, geleë. Die verblyf beskik oor 7 slaapkamers in die hoofhuis en 4 aparte selfsorg-eenhede. Elke luukse suite beskik oor 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Modimolle

Sparrow's Nest is 'n pragtige selfsorghuis wat op die Koro Creek Golf Estate geleë is. Die landgoed is in die dorp Modimolle, noord van Bela-Bela. Die huis is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek aan 8 gaste. Di...

Vanaf
R3 350
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Modimolle

Inniberg Nylstroom bied selfsorgverblyf op 'n klein plaas naby die dorpie Modimolle. Dié dorp is 'n eko-toerisme bestemming met 'n oorvloed van natuur- en wildreservate. Doendinge in die omgewing sluit in voetslaan...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Modimolle

Village d'Afrique bied luukse tentwonings en is op die Shakila Wildplaas tussen Modimolle en Bela-Bela geleë. Die eenhede is in privaat besit en is ideaal vir 'n intieme wegbreek. Die ontwerp en uitleg van die lodg...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle

Metsi Metsi is 10 km buite Modimolle geleë en bied verblyf in ’n gastehuis met 6 slaapkamers en ’n kampeerplek. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n wegbreek in die rustige bosveld, weg van di...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Modimolle

Silver Rocks Karavaanpark is 'n ontwikkeling van die gewilde 'Silver Streams Lodge' op 'n wildsplaas van 510 hektaar, omring deur die Waterberge bosveld, slegs 18 km buite Bela-Bela (Warmbad). Slegs 130 km vanuit Pr...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Modimolle

15% af Aanbod!
VanafR450
R383
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Bela-Bela, Limpopo

Lekwena Ranch is op 'n werkende plaas van 2000 hektaar naby Bela-Bela geleë en bied tentverblyf aan vriende en familie. Die plaas spog met pragtige bosveldlandskappe en natuurskoon wat gaste kan aanskou. Die verb...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Bela-Bela, Limpopo

Thaba Monaté Game Lodge skuil in die Waterberge, naby Bela-Bela in Limpopo. Dié lodge het 32 chalets, kampeerplekke in Rooibok Park en Nyala Park. Die chalets is teen 'n heuwel gerangskik en bied luisterryke uit...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 18)
Tentekamp in Bela-Bela, Limpopo

Sundowner Bushcamp is in 'n privaat boskamp in die hartjie van die Waterberg-distrik en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met vriende en familie. Die plaas is 19 km buite Bela-Bela. Daar is 'n groot gemeenskapli...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Loodsoord Ontwikkeling is aan die buitewyke van Bela-Bela, op die R101 na Modimolle, geleë. Dié ontwikkeling is 7 km uit op die Modimolle-pad, anderkant die Klein Kariba Negester-bord. Verblyf word in 3 eenhede,...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

Linga-Longa Guest Farm is in Bela-Bela ("die pot wat kook" in Tswana) in die Waterbergse bosveld geleë. Hierdie dorp is bekend vir sy warmwaterbron wat 22 000 liter warm water (53º C) per uur voortbring. Die gemid...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Bela-Bela Wegbreek bied gehalteverblyf aan ’n gesin of ’n groep vriende in die Loods Oord-ontwikkeling. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik o...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

De Schuur is in die hartjie van die Bosveld, slegs 8 km buite Bela-Bela. Verblyf by de lodge is in die hoofhuis beskikbaar met slaapplek vir 4 en 2 woonstelle met slaapplek vir 2 in elk. Die lodge bied sonkrag en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Welkom by die Modimolle akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za