Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Modjadjiskloof

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Modjadjiskloof van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Modjadjiskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Modjadjiskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modjadjiskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modjadjiskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modjadjiskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Modjadjiskloof

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tzaneen, Aqua Park

Ivory Tusk Lodge is slegs 3,5 uur se ry van Johannesburg Internasionale Lughawe af, op pad na die Krugerwildtuin. Dit is binne stapafstand van die dorp af en is daarom ideaal vir die sakereisiger en bied 'n wye aan...

20% af Aanbod!
VanafR1 940
R1 552
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

The Fairview Collection, Tzaneen is aan die oewer van die Letabarivier in die tropiese Tzaneen geleë. The Fairview Collection kombineer eersteklas-geriewe met warm plattelandse gasvryheid. Die hotel bied elegante g...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Aqua Park

Lullaby Guesthouse is ’n unieke, stylvolle instansie in Aqua Park, ’n stil en rustige voorstad in Tzaneen. Die gastehuis is minder as 800 m vanaf Tzaneen Lifestyle Centre, wat verskeie winkels soos Food Lovers M...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Hotel@Tzaneen is 'n ultra-moderne en stylvolle hotel wat in die hartjie van Tzaneen, naby aan plaaslike besighede en hoofpaaie uit die dorp uit, geleë is. Ons uitstekende gebruik van kleur en warm, luukse afwerking...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Mowana Game Farm is 'n veilige, omheinde wildplaas, sowat 10 km buite Tzaneen op die Phalaborwapad. Dié privaat wildplaas is ideaal vir natuur- en wildliefhebbers en voëlkykers. Dis die ideale vakansie-akkommodasi...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tzaneen, Limpopo

Featherbrook Cottage is in die bosveld aan die oewer van die Letabarivier geleë en is bekend vir sy voëllewe. Die roep van die visarend kan gehoor word soos dit oor die rivier eggo en die seekoeie is dikwels te be...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

Sanloo Manor is perfek geleë in Tzaneen se besige sentrale sakekern, maar bied steeds die rustigheid van Santra Park. Hierdie stylvolle gastehuis is in September 1996 deur Lodewyk en Santa van der Zee op die been g...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Oppieoewer Chalets is geleë op 'n kleinhoewe van 2 hektaar, minder as 5 km vanaf die prentjiemooi Tzaneen in Limpopo. Oppieoewer is die ideale plek vir 'n klein gesin wat graag wil wegbreek vir 'n naweek en die rus...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tzaneen, Arbor Park

Claire's Cottages bied selfsorg-eenhede in die middel van Tzaneen. Die perseel is omring deur palmbome en 'n netjiese, tropiese tuin. Die verblyf by Claire's Cottages bestaan uit 3 eenhede wat elk 'n oopplan-leefar...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tzaneen, Arbor Park

The Bohemian Guest House is 'n moderne gastehuis in Tzaneen en bied lieflike kamers met 'n uitsig oor die immergroen park. Gaste kan die moderne Petit, Supreme, Deluxe of Boutique kamers bespreek waarvan elke kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Modjajieskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Vallei Van Die Olifante blad indien jy na meer Vallei Van Die Olifante akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za