Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Molteno

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Molteno van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Molteno besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Molteno.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Molteno akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Molteno Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Molteno Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Molteno

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Silver Plum BnB is in Queenstown, in die middel van die Oos-Kaap, halfpad tussen Cathcart en Sterkstroom geleë. Verblyf word gebied in 6 deluxe koninggrootte-kamers met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Elke slaapka...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Self-catering at 110 Berry is 'n knus eenheid op die eienaar se perseel in Queenstown, 'n drop in die middel van die Oos-Kaap, omtrent halfpad tussen dorpies soos Cathcart en Sterkstroom. Dié eenheid het slaapplek...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Belle Vue Bed and Breakfast is in Queenstown geleë en bied verskeie luukse kamers. Die 7 kamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of enkelbeddens, en elke kamer het ’n en suite-badkamer. Beddeg...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queenstown, Oos-Kaap

Apart-mint is in 'n rustige en moderne buurt in Queenstown geleë. Dit bied 2 privaat en gerieflike selfsorg-eenhede vir paartjies of sakereisigers. Apart-mint 1 het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omsk...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Tranquil House B&B @ 121 Berry Street bied gastekamers in Queenstown. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Tranquil House B&B @ 121 Berry Street beskik oor 2 kamers. Elke kamer h...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Queenstown, Oos-Kaap

Three Angelz Guest House bied hartlike en professionele gasvryheid, ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of paartjies. Hierdie gastehuis is in die veilige, stil woonbuurt, Komani Park, in Queenstown geleë. Thr...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Queenstown, Oos-Kaap

Gracehouse Bed and Breakfast is in 'n stil woonbuurt in Queenstown, net 1,3 km vanaf die middedorp en 100 m vanaf 'n vulstasie. Dit bied ook maklike toegang tot die N6 na Oos-Londen. Verblyf word in dubbelkamers of...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Oord in Tarkastad, Oos-Kaap

Blanco Guest Farm & Holiday Resort is op 'n privaat natuurreservaat sowat 14 km buite Tarkastad in die Oos-Kaap geleë. Dié rustige plaas is aan die voet van die Winterberge geleë en bied 'n plaasvakansie met 'n w...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oos-Kaap

Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Vrystaat. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n plaas- of naweekwegbreek. Die huis beskik oor 3 sla...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Karoo, Oos-Kaap

Waterlea-on-River Tented Cabins is 'n tentekamp aan die oewer van die Teebusrivier in 'n welige populierwoud. Waterlea Luxury Tents is op die Waterlea-plaas 65,2 km buite die Oos-Kaapse dorp Middelburg. Gerieflike...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za