Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Molteno

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Molteno bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.3 uit 5 gekry volgens 7 resensies.

Molteno

Olive's Cottage

"Not much going on there. A one-horse town. Very small. But you never know when you'll end up there."

Molteno

Olive's Cottage

"Daar is 'n great klein padstal soos jy die dorp uitgaan Dordrecht toe."

Molteno

Molteno Guesthouse

"Molteno is nie 'n toeristebestemming nie, wel 'n deurgangsroete."

Molteno

Molteno Guesthouse

"Tipiese klein Oos-Kaapse dorpie. Ietwat verwaarloos, maar darem nie die slegste wat ons al teëgekom het nie. By die ingang van dorp vanaf die N6 is die woonbuurt baie slordig, maar die ingang vanaf Steynsburg se kant is uiters netjiese RDP-huise gebou wat 'n goeie indruk maak. Ons is onbewus van enige besondere toeristebesienswaardighede daar maar, daar kan moontlik wees. Dis egter 'n goeie oornagplek. Die paaie daarheen is ook in 'n redelike goeie toestand vir hedendaagse standaarde. "

Molteno

Olive's Cottage

"The only reason I go to Molteno is for business."

Molteno

Molteno Guesthouse

"Additional waste paper containers in the bathroom and bedroom. Additional surface in bathroom for toiletries."

Molteno

Molteno Guesthouse

"Very satisfied."