Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mondeor

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Mondeor van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Mondeor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mondeor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mondeor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mondeor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mondeor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mondeor

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg SSB, Johannesburg

1402 The Franklin is 'n ruim selfsorgwoonstel op die veertiende verdieping van die Franklin-gebou in Johannesburg se finansiële en kulturele sakekern. Dit word deur teaters, restaurante, kuierplekke en kantoorgebou...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtown, Johannesburg

The Franklin Loft Apartment 1610 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Franklin-gebou in Johannesburg. Die Franklin Solderwoonstelle bied stylvolle en ruim verblyf in 'n privaat en prentjiemooi ligging. Dit het ook ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Eikenhof, Johannesburg

Eikenhof Country Guesthouse is in Tedderfield geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat net wil oornag. Dis op 'n 21 000 m²-landbouperseel, maar bied steeds toegang tot moderne geriewe en gemak. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R926
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

City Lodge Hotel Newtown is in die lewendige area van Newtown in die westelike deel van Johannesburg se besige middestad geleë. Die hotel spog met die handelsnaam se #Café-restaurant wat 'n volledige ontbyt, midda...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Kliptown

Ons is in Soweto, in een van die oudste informele nedersettings in dié gebied, geleë en bied 'n ryk geskiedenis aan ons besoekers. By Flossie's B&B beleef jy die algehele gevoel van die ware lewenstyl in Soweto....

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Kliptown

Pimville Guest House is in 'n stil doodloopstraat geleë en bied gerieflike gemeubileerde verblyf in Pimville, Soweto.   Die gastehuis bied gaste 'n keuse tussen kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die kamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Brixton, Johannesburg

Pragtige Brixton bied 'n rustige ateljeewoonstel op die eienaar se erf in Brixton - 'n ideale plek om te herlaai en veilig te voel. Dit is in die middel van geriewe, soos Wits Universiteit, UJ Universiteit, en naby ...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
B&B in Meyersdal, Alberton

Die Le Cozmo Gastehuis is in Meyersdale, 'n luukse buurt in Alberton, geleë. By die Le Cozmo Gastehuis is ons trots op ons uitstekende diens en gee ons aandag aan die kleinste besonderhede, pragtige dekor en vriend...

Vanaf
R463
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Businessburg Hotel bied sakpasverblyf in Johannesburg se SSK. Die hotel is ideaal vir gaste wat naby die stad se sake- en ontspanningsgeriewe wil wees. Verblyf word in 43 eenders versierde kamers gebied. Die kamers...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Johannesburg, Kliptown

Vriendelike en persoonlike diens wag op jou by Dithakong B&B, of jy nou 'n sakereisiger of 'n vakansieganger is, en of jy bloot op soek is na oornag-akkommodasie. Hierdie luukse B&B is in Pimville, Soweto naby inter...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Mondeor akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]