Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Montana

4.3 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Montana van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Montana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Montana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Montana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Montana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Montana Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Montana

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville, Magalieskruin

Molopo View Gastehuis B&B is geleë noord van Pretoria teen die hange van die immergroen Magaliesberge met 180°-uitsigte. Dit is die ideale plek om te oornag, rus en ontspan. Ons streef daarna om gerieflike verblyf...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Bo Heimia Guesthouse bied gastekamers in Wonderboom in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Bo Heimia Guesthouse bestaan uit 5 kame...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Magalies Oase bied 'n rustige toevlugsoord in Rietfontein, 'n klein buurt in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberge. Pretoria is bekend as die Jakarandastad, weens die pers bloeisels wat sy strate belyn. Dié ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

EightTwoNine on Codonia bied selfsorgverblyf in die Moot, 'n pragtige woonbuurt in Pretoria met asemrowende uitsigte op die Magaliesberge. Dié gastehuis is die ideale keuse vir 'n reisiger. Dit is 'n intieme oornag...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
B&B in Montana Park, Pretoria

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietfontein, Pretoria

Adagio Guest House bied B&B-verblyf in Rietfontein. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf by Adagio Guest Hous...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rietfontein, Pretoria

Dinkwe Lodge & Guest House is 'n ou, goed gevestigde instansie in 'n stil en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot van Pretoria. Dit bied modieuse akkommodasie met 4 stylvolle selfsorg-suites ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Sinoville

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Tisha's Place is 'n knus selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 in Rietfontein, Pretoria. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort h...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is 'n luukse gastehuis met 5 slaapkamers wat elk oor 'n pragtige en suite-badkamer beskik. Elke kamer is toegerus met sy eie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Montana akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]