Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Montana

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Montana bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 26 resensies.

Montana

Batter Boys Boutique Hotel

"Vir die stadsmens definitief 'n baie lekker omgewing om winkels te besoek en baie lekker eetplekke ook."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Montana has nice pubs and restaurants, but not much other than that, it all depends what you are looking for."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Montana is naby alles, maar ook weg van die stad se gewoel, perfekte verblyf."

Montana

Batter Boys Boutique Hotel

"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing is mooi en as mens besigheid wil doen, baie gemaklik."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Skoon, netjies, veilig en baie sentraal."

Montana

Batter Boys Boutique Hotel

"In close proximity of Montana Netcare Private Hospital, only 2 minutes drive."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Baie veilige omwing met aangename eetplekkies om die hoek. Vervoer is 'n belangrike aspek. "

Montana

Azanza Guest House

"Lyk na 'n baie lekker area om in te woon."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Gerieflik naby alles."

Montana

Azanza Guest House

"Lekker malls!"

Montana

Bush Thorn Lodge

"Wonderlike area wat skoon en vriendelik is."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Baie sentraal."

Montana

Silver Mist Montana

"Ons woon in Vaalwater en ons geniet inkopies by die Kolonnade. Dink nie ek sal in Montana wil vakansie hou nie, maar dit werk goed vir besigheidsbesoekers en vir ons doel."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Great suburb."

Montana

Azanza Guest House

"Rustige voorstad met 'n plaas-atmosfeer."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Lifelike plek."

Montana

Rose

"Dis baie gerieflik en naby alles wat mens nodig het/mag hê. Ook baie mooi omgewing vir natuur uitstappies."

Montana

Batter Boys Boutique Hotel

"Netjiese woonbuurt met alle geriewe in nabye omtrek."

Montana

Bush Thorn Lodge

"Omgewing nie meer so aantreklik nie."

Montana

Batter Boys Boutique Hotel

"Netjiese woonbuurt."

Montana

Silver Mist Montana

"Hou in gedagte dat daar twee skole in die omgewing is, so tussen 7 en 8 soggens is die verkeer nogal swaar. Dis nie 'n steurnis nie, maar om daarvoor te beplan is raadsaam!"

Montana

Bush Thorn Lodge

"Baie gunstig geleë, naby sentrums en hoofweë."

Montana

Silver Mist Montana

"Daar's net die water toevoer na die stort wat so af en toe die drukking verloor vir kort rukkies."

Montana

Silver Mist Montana

"Is in die stad, maar 'n plattelandse atmosfeer."

Montana

Batter Boys Boutique Hotel

"Baie netjies en skoon, sal my verseker weer sien."

Montana

Trot Inn

"Baie goeie toeristebestemming."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem