Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Monte Sereno besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Sereno.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Sereno akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Sereno Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Sereno Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Monte Sereno

Majorca House is 'n gastehuis wat selfsorgverblyf bied en in Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Verblyf by Majorca House ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Monte Sereno

Anchor on Blair is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Somerset-Wes. Dié eenheid het 'n privaat ingang, apart vanaf die hoofhuis, en beskik oor 2 slaapkamers. Op die onderste verdieping het die eerste sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R985
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monte Sereno

Stella's Accommodation is 'n gerieflike selfsorg-woonstel in Somerset-Wes wat perfek is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié woonstel het 'n leefarea met lugversorging op die boonste verdieping en daar is ook...

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Sereno

The One Guesthouse is in Monte Sereno in Somerset-Wes geleë en bied gehalteverblyf in 'n sjiek en moderne gastehuis met smaakvol versierde gastekamers. Dié boetiekgastehuis is hoog bo Somerset-Wes geleë en bied '...

Vanaf
R1 970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monte Sereno

Somerset Hill Guest House is aan die voorheuwels van die Helderberg in Somerset-Wes geleë, en het 'n uitstekende uitsig oor Valsbaai en op die Hottentots-Hollandberge. Al die kamers het lugversorging, 'n klein sita...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Monte Sereno

Danie en Marie is 'n moderne en ruim selfsorghuis in Somerset-Wes. Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer b...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Sereno

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Helena Heights, Wes-Kaap

Roosboom Suites is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap, in die Helderberg-area, sowat 50 km vanaf Kaapstad en net 10 km vanaf die Strand, geleë. Dié area is uiters bekend vir sy wynlandgoedere, berge, vlooimarkte en d...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

SomerZicht is die ideale bestemming vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid, styl, gerief en onoortreflike gasvryheid waardeer. Ons is in 'n stil boomryke omgewing in Somerset-Wes geleë, en spog met die mooist...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za