Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Monte Sereno besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Sereno.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Sereno akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Sereno Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Sereno Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Sereno

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Helena Heights, Wes-Kaap

Frogs Place and Siebs Place bied selfsorgverblyf in Somerset-Wes, 'n dorp wat deur majestueuse berge en wingerd omring word en 'n uitsig oor die kobaltblou oseaan en die strand bied. Somerset-Wes is net 50 km van Ka...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Greenway Rise, Wes-Kaap

Guineafowl Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied ruim en gerieflike verblyf aan 3 gaste. Dit is ideaal geleë naby aan Stellenbosch se wynplase, asook restaurante en die strand. Dié kothuis beskik oor 1 slaap...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Goedehoop is 'n ateljeewoonstel met 'n huislike atmosfeer in 'n rustige buurt en is naby al die hoofroetes, die Helderbergwynroetes en is slegs 45 km van Kaapstad af. Naweekgaste, sakereisigers of vakansiegangers is...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in The Links, Wes-Kaap

Winkfield House is 'n Kaaps-Hollandse huis in die Helderberg-kom met die berge as agtergrond en uitsigte oor Valsbaai, vanaf Kaappunt tot Gordonsbaai. Ons bied verblyf in 6 kamers, 2 suites en 'n kothuis, elkeen m...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

4 Heaven Gastehuis verwelkom jou by 'n unieke tipe plattelandse leefwyse. Ons is in die buitewyke van Somerset-Wes geleë, in die hartjie van die Kaapse wingerde. Jou gashere, Melanie en Uwe, het die landelike kwali...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Wes-Kaap

Southern Cross Guesthouse is in 'n welige tuin met 'n groot koivisdam en watervalle in die boomryke Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is naby wêreldklas-gholfbane, geskiedkundige wynplase, die majestueuse Valsbaa...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Berrydel LifeStyle Guesthouse bied verblyf aan gaste met 'n aktiewe leefstyl. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit beskik oor 6 pragtige kamers met slaapplek vir...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

African Dreams Guesthouse is in 'n stil en luukse woonbuurt van Somerset-Wes, hoog teen die Helderberg in die Kaapse wynstreek. Die instansie is in 'n tropiese tuin met 'n magdom voëls geleë. Verblyf word in 3 lu...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Helena Heights, Wes-Kaap

Barlinka Avenue Self-catering Flatlet is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in 'n stil doodloopstraat in Somerset-Wes geleë is. Dis naby die hoofstraat wat na Stellenbosch lei en net 'n paar minute s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R680
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

The Olive Woodpecker Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel op die Helderberg-landgoed, 'n buurt in Somerset-Wes teen die middelste hang van die Helderberg met uitsigte oor Strand en Valsbaai. Jy h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za