Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Monte Sereno besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monte Sereno.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monte Sereno akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monte Sereno Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monte Sereno Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Monte Sereno

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Go2 Places is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die eenheid is ideaal naby verskeie besienswaardighede en Strand. Dié moderne, ruim eenheid het sy eie ingang en is goed toegerus vir lang- ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

KaapsePracht is 'n moderne gastehuis in die pragtige dorp Somerset-Wes. Dit is in 'n rustige woonbuurt geleë aan die voet van die Helderberge en is net 20 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Verbl...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

Die pragtige gebou is in 1930 opgerig en sy oorspronklike bekoorlikheid het behoue gebly sodat almal dit vandag nog kan geniet. Die 4-ster-gastehuis met sy Kaaps-Hollandse bekoring is 'n hartlike en verwelkomende b...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Villa Helderberg is 'n splinternuwe intieme en luukse B&B en het vyf luukse kamers en 1 luukse selfsorg-kothuis. Villa Helderberg bied luukse en stylvolle suites op 'n rustige plattelandse estate met 'n rustige, lu...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Wes-Kaap

Begonia Unit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis wat in die rustige woonbuurt Heldervue in Somerset-Wes geleë is, tussen die Strand en Somerset-Wes. Akkommodasie word aangebied in 'n eenslaapkamereen...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Caesar's Self-catering is 'n snoesige en huislike selfsorg-ateljee in die pragtige dorp, Somerset-Wes. Dit is die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede van Kaapstad kan verken, en is naby winkelsentrums, ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

’n Bq Huis is ‘n volledig toegeruste kothuis vir ’n gesin van 4 in Somerset-Wes. Dié huis is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en ’n en suit...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Candy Lee Accommodation - Candy is 'n selfsorg-suite vir gaste op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die erf is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 15 minute se ry van die Stellenbosch Vli...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

Two Oaks bied B&B- of selfsorgverblyf op 'n perseel van 1500 m² in Somerset-Wes. Dit is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, Tafelberg, Kaappunt, Hermanus se walvisse en Valsbaai, en is 10 minute van die Kaapse Wy...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Milas Place bied B&B-verblyf in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe en besienswaardighede. Ons bied 4 kamers wat elk uniek en smaakvol ingerig is. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za