Resensies van Monte Vista

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Monte Vista bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
Grobler A. - 13th March 2020
staying in Monte Vista
Stil en veilige en netjiese woonbuurt van Kaapstad.
Pierre G. - 6th March 2020
staying in Monte Vista
Ligging is uitstekend en naby al die nodige plekke.
Jan M. - 18th February 2020
staying in Monte Vista
A perfect inbetween place to stay out of the hub of the city. Little traffic with easy access to the wine farms and Cape Town. Well priced.
. - 10th January 2020
staying in Monte Vista
Baie sentraal geleë en stil area.
. - 28th September 2019
staying in Monte Vista
I was a bit concerned as I had never stayed there before (in the area) but as I was at a conference at Century City it was very convenient, safe and quick to get to where I needed to go.
. - 26th August 2019
staying in Monte Vista
Love the area, in between distances to visit.
. - 18th March 2019
staying in Monte Vista
Lekker sentraal geleë met winkelsentrums naby.
. - 27th January 2019
staying in Monte Vista
Dit was lekker naby aan al die Kaap se lekker plekke. Ons kon net 'n vinnige Uber vat.
. - 7th January 2019
staying in Monte Vista
Baie veilig en toeganklik na alle bestemmings.
. - 16th December 2018
staying in Monte Vista
Baie lekker stil area, maar tog naby al die toegangsroetes.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]