Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Monument Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Monument Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Monument Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Monument Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Monument Park Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monument Park

Santosha Yoga Studio bied verblyf in 'n werkende joga-ateljee in Monument Park, Pretoria. Die instansie is ideaal geleë oorkant 'n winkelsentrum met kruidenierswinkels, restaurante, 'n apteek en banke en dis naby d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Monument Park

Langa's Cozy Guesthouse is ’n volledig gemeubileerde alleenstaande selfsorghuis op ’n stil, veilige perseel in Monumentpark, Pretoria. Die huis is naby universiteite, regeringsgeboue, ontspanningsplekke en winke...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Monument Park

Allure Heavenly Stay & Spa met sy eie private ingang, is op die eienaar se perseel in Pretoria-Oos geleë. Allure is 'n klein stukkie hemel waar jy en jou metgesel 'n heerlike wegbreek saam kan geniet. Teen 'n bekos...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Park

48 Rietbok Guesthouse is 'n moderne selfsorg-gastehuis vir die oordeelkundige reisiger in Monument Park, Pretoria. Die gastehuis is gerieflik naby die hoofsnelweë, insluitend die N1 na Johannesburg of Polokwane, di...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Monument Park

Stay2Live Monument Park is in 'n gevestigde voorstad in die ou Pretoria-Oos tussen Waterkloofrand, Erasmusrand en die bekende Waterkloof Gholfbaan. Die unieke venue bied 4 luukse selfsorg-woonstelle in 'n veilige w...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Park

Global Lodge is in 'n stil, welige buurt in die ooste van Pretoria. Elke selfsorg-eenheid het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, yskas en tweeplaatstofie...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Monument Park

Steenbok Pension bied selfsorgverblyf in Monumentpark, 'n voorstad van Pretoria. Dié eenheid is naby die Voortrekker Monument Natuurreservaat, Irene Buiteklub, Menlynpark-winkelsentrum en Nasionale Dierkundige Tuin...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Monument Park

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Du Barry Guest House is 'n rustige en gesellige grasdak-gastehuis wat sentraal in Waterkloofrand in Pretoria geleë is. Die gastehuis het maklike toegang tot die N1-hoofweg en die omliggende voorstede, soos Waterklo...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Aquila Guest House is in die boomryke buurt Waterkloof Ridge. Dis ideaal geleë met maklike toegang tot die N1 en R21. Die gastehuis beskik oor 8 en suite-kamers. Al die kamers het yskassies, mikrogolwe, lugversor...

Vanaf
R874
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Ons bied die beste luukse selfsorg- en B&B-akkommodasie in Pretoria. Of jy nou 'n oordeelkundige sakepersoon of 'n uitgelese wêreldreisiger is, jy sal mal wees oor die spesiale, persoonlike aandag en uitmuntende di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Monument Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za