Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Mooinooi

3.5 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Mooinooi van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Mooinooi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mooinooi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mooinooi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mooinooi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mooinooi Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooinooi

Gracepoint Guesthouse is in Mooinooi oorkant die gholfbaan. Gaste kan bergfietsry of voetslaan in die omgewing. Verblyf word in verskeie kamers en gesinskamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met DStv, ‘n yskassie...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Mooinooi

Pecan Cottage is 'n ruim gerieflike gemeubileerde selfsorgkothuis of B&B weeksdae vir sakereisigers wat tussen pekanneutbome op 'n klein plasie skuil. Dit bied slaapplek aan 5 gaste. Dié groot gerieflike houtkoth...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mooinooi

Maretlwane Guesthouse is aan die voet van die Magaliesberg en bied 'n uitsig oor die Buffelspoortvallei in Maretlwane. Dié gastehuis bied verblyf in 12 stylvolle selfsorg eenhede. Gaste kan die gemeenskaplike br...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooinooi

Innibos is naby die Magaliesberg op 'n stil sitrusplaas geleë. Die gastehuis het 6 en-suite slaapkamers met DStv, lugversorging, en koffie- en teegeriewe. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met yskas, mikro...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mooinooi

Mamagalie Lodge is op 'n 400 hektaar privaat plaas in die bergagtige Magaliesburg geleë. Dié lodge bied 'n uitsig oor die Buffelspoortdam en is minder as 100 km vanaf Johannesburg en Pretoria. Ons verblyf is ideaa...

Vanaf
R240
per nag (plek vir 6)
Oord in Buffelspoort, Mooinooi

ATKV Buffelspoort is minder as 80 km se ry van die wêreldbekende Sun City af en bied 'n verskeidenheid selfsorg-verblyf, vermaakgeriewe en doendinge en is dus die ideale vakansieplek vir diegene wat ook die omligge...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooinooi

Lagai Roi Lodge is naby Mooinooi in Noordwes geleë. Dit bied maklike toegang tot Johannesburg, Pretoria en internasionale lughawens. Dié lodge word deur 'n gesin bestuur, bied veilige verblyf en 'n pendeldiens. ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mooinooi

Silver Creek Gorge Lodge is op 'n rustige plaas-landgoed in die prentjiemooi Magaliesberge. Wild op die landgoed sluit sebras, wildebeeste, koedoes, elande en kameelperde in. Gaste kan verskeie staproetes of wildri...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Mooinooi

Feathers is geleë op 'n sitrusplaas hoog teen die historiese Magaliesberg. Ons gastehuis het 'n wonderskone uitsig oor die sitrusboorde en die vars, soet geur van lemoenbloeisels. Ons bied 4 slaapkamers, 2 dubbelk...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mooinooi

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Bojanala, Noordwes

Montanique Lodge is aan die voorheuwels van die Magaliesberge, ongeveer 10 km van Mooinooi af. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede, soos diere- en natuurreservate en plekke soos Sun City waar gaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za