Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Moordenaarskaroo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Moordenaarskaroo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moordenaarskaroo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moordenaarskaroo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moordenaarskaroo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Moordenaarskaroo

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Laingsburg, Sentraal Karoo

Laings Lodge is 'n 3-ster gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1. Kies en keur uit 22 kamers vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugv...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Laingsburg, Sentraal Karoo

The Grand Hotel is in Laingsburg in die hartjie van die sentrale Karoo. Dié omgewing is veral bekend vir sy bergreekse, stofpaaie, voetslaanpaaie en bergfietsroetes. Die verblyf is ideaal vir diegene wat bietjie va...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR20 000
R14 000
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Laingsburg, Sentraal Karoo

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R9 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Laingsburg, Sentraal Karoo

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Laingsburg, Sentraal Karoo

Hillandale is in die bekoorlike dorpie genaamd Laingsburg wat reg deur die jaar 'n vakansiebestemming is en tussen ruig heuwels en oop vlaktes geleë is. Dit bied gaste 'n manjifieke 360º-uitsig oor die dorp en is ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Laingsburg, Sentraal Karoo

Bella de Chateau is op 'n rustige plaas in die buitewyke van Laingsburg in die Karoo geleë. Dit is die perfekte plek waar reisigers wat die stadslewe wil ontsnap kan oornag. Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste ...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Moordenaarskaroo

Vanaf
R4 210
per nag, vir 17 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Sentraal Karoo

Wilgersbos is ’n plaashuis 17 km buite Merweville in die Wes-Kaap en dit bied ’n ideale wegbreek vir die hele familie. Die huis het 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 17 gaste. Die hoofslaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Sentraal Karoo

Bloem Zyn Kraal Plaas is 'n bekoorlike kothuis op 'n plaas, 21 km buite Merweville. Die skaap- en wildsplaas is die ideale bestemming vir 'n rustige Karoo-wegbreek. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Sentraal Karoo

Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oewers van die Buffelsrivier. Verblyf word gebied in selfsorg-eenhede wat elk 'n kombuisie, slaapare...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prince Albert Road, Sentraal Karoo

'n Outentieke Karoo-ervaring ... Die eksklusiewe Assendelft Lodge & Bush Camp bied luukse lodge- of safari-styl akkommodasie in die Groot Karoo naby Beaufort-Wes, Leeu-Gamka, Laingsburg en Prins Albert. Kom ervaar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za