Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Moorreesburg

3.9 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Moorreesburg van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Moorreesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Moorreesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moorreesburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moorreesburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moorreesburg Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moorreesburg

Hermajante Kothuis is in die klein dorpie Moorreesburg geleë en dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek op die platteland. Kothuis 1 is 'n privaat selfsorg-eenheid het rustieke dekor en beskik oor 'n kothuis met 2 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Moorreesburg

Die Pastorie Kothuis is in Moorreesburg geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, groep vriende of sakereisigers. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het 2 slaapk...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moorreesburg

4A Royal bied oornagverblyf in die rustige dorpie, Moorreesburg. Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is met 'n yskassie, tee- of koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer, m...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Koringberg, Moorreesburg

Vleidam Guest Farm bied selfsorgkothuise op 'n plaas sowat 2 km van die dorp Koringberg af. Die kothuise bied gaste 'n rustige atmosfeer, ver van die stad se gedruis. Verblyf word in 4 historiese kothuise aangebied...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Moorreesburg

Lieben Den Farm Stay is ’n selfsorg-plaashuis op ’n rustige familieplaas sowat 16 km vanaf Moorreesburg (1,5 km van grondpad en 15 minute se ry vanaf die dorp). Die plaashuis is volledig gemeubileer, bied slaap...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moorreesburg

Die Stoor is in Moorreesburg en bied gehalteverblyf aan paartjies, gaste wat ‘n troue bywoon en gaste wat net oorangverblyf soek. Dis naby verskeie winkels, restaurante en trou-venues.. Die eenhede is ou plaaswer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Moorreesburg

Oppie Koppie BnB is in Moorreesburg langs die N7 geleë. Dié dorpie is bekend vir sy vriendelike mense, vreedsame plattelandse atmosfeer, stilte en rustigheid. Dis sowat 100 km noord van Kaapstad in die Swartland. ...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Moorreesburg

Soutkloof Guesthouse is op die Soutkloof-plaas in die hartjie van die Swartland, net 120 km vanaf Kaapstad, geleë. Dit is net 20 km vanaf Moorreesburg en Piketberg. Frikkie se Huisie is 'n gerestoureerde huis uit...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moorreesburg

De Stalle Self-catering Accommodation is in Moorreesburg geleë. Besienswaardighede in die omliggende omgewing sluit Moorreesburg Gholflandgoed, Misverstanddam, Club Elani, wynlandgoedere en Hopefield Privaat Natuur...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moorreesburg

De Doorn Gastehuis bied sakpasverblyf in die rustige dorpie, Moorreesburg, en is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek. Die gastehuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat gedeel word. Die eerste kamer het 2 enkelbedd...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Moorreesburg

Die Hut is op die plaas met die naam Ebenhaezer in Moorreesburg geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing met lowerryke, groen grasperke, plaasdiere en 'n olyfboord. Die Hut is gerieflik naby die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moorreesburg

52 on Main bied sakpas-oornagverblyf in die rustige dorp, Moorreesburg. Die eenheid is naby restaurante, supermarkte en die gholfbaan geleë. Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is op die eienaar se ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moorreesburg

De Graan Self-catering Accommodation is in Morreesburg, ’n rustige plaasdorpie in die Swartland-area. Die verblyf is ideaal vir ’n gesin, klein groepe, film- of sportspanne. Dié selfsorg-verblyf het slaapplek ...

Vanaf
R3 320
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Moorreesburg

Kolskoot Gastehuis is 'n selfsorg-huisie op die plaas De Panne in die Swartland-distrik. Verblyf word in 3 slaapkamers en 'n sitarea met slaapplek vir 10 gaste aangebied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingroott...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moorreesburg

Swartland Plaaskombuis is 'n gerestoureerde plaashuis in Moorreesburg wat uit 1926 dateer. Ons het 6 kamers: Elke kamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens, 2 van die kamers het en suite-badkamers, en die ander 4 het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za