Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Moreletapark

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Moreletapark van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Moreletapark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Moreletapark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moreletapark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moreletapark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moreletapark Akkommodasie

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark

Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria. Verblyf word aangebied in 12 eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg met privaat ingange. Al die ka...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR870
R740
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Moreletapark

14 Candlewood Guesthouse is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se woonerf in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark, Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 1 woonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Moreletapark

Cottage Le Fleur is 'n pragtige, bekostigbare selfsorgwoonstel in Moreletapark, 'n stil voorstad in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied talle kulturele en natuurlike besienswaardighede, asook merkwaardige ou gebou...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark

Evergreen Garden Cottage is in Moreletapark geleë, 'n stil woonbuurt in Pretoria-Oos. Die kothuis bied selfsorgverblyf in 'n lieflike groen tuin. Dit is naby Pretoria-Oos Hospitaal, Moreleta-gemeente en winkelsentr...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark

Bekostigbare selfsorgkamers 5 minute vanaf Pretoria-Oos Hospitaal. Bornmansrus is in die rustige woonbuurt, Moreletapark, naby verskeie winkelsentrums, gholfbane en eetplekkies geleë. Kom ontspan in die pragtige tu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Moreletapark

Six-four-two on Vincent is in Moreletapark, Pretoria, en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is. Dit is naby groot hoofweë, insluitend die N1 en R21, Kloof- en Pretoria-Oos Hospitale, M...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Moreletapark

Die Blue Diamond Boutique Hotel is in die rustige Moreletakloof geleë, binne vinnige bereik van die besige sakekern, gholfbane, parlementsgeboue, uitstekende hospitale, puik restaurante, kafees en kroeë. Verblyf ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR580
R464
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Moreletapark

Adorable Designs is 'n privaat eenheid vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 klein kinders of 3 volwassenes) in Moreletapark. Dié oopplan-eenheid op die eerste verdieping word met 'n spiraal-houttrap bereik en het sy ei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark

Modern Retro Apartments is moderne, goed toegeruste selfsorgeenhede op die eienaar se perseel op 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Moreletapark, Pretoria. Die eenhede het hul eie ingange. Verblyf is beskikbaar in di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moreletapark

Arum Lily Guest Cottages is in Moreletapark, 'n lowerryke woonbuurt in Pretoria-Oos geleë. Dié gastehuis is naby die Moreleta Kloof Natuurreservaat waar sebras, Springbokke, blesbokke, volstruise en nog meer vryli...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Moreletapark

LilyRose Guesthouse is in Moreletapark en bied lieflike kamers in 'n stil en veilige woonbuurt wat perfek is vir sake- en vakansiereisigers. Dié gastehuis bied Luukse Kamers, Executive-suites en Gaste-suites. Die...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Moreletapark

Picasso Guest Cottage is 'n netjiese en skoon selfsorg-gaste-kothuis in Moreletapark. Dit is na aan die Pretoria-Oos Hospitaal, Woodlands Boulevard en Moreletapark Kerk geleë. Picasso bied die ideale verblyf vir di...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark

Kloof Bed & Breakfast is geleë in Moreletapark met uitsigte oor die natuurreservaat in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid na aan verskeie doendinge. Die akkom...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Moreletapark

513 on Mulberry is 2,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal geleë. Dit is in Moreleta Village geleë - 'n baie veilige area met 'n sekuriteitsbeheerde ingang. Die verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger, hospitaalbesoekers ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Moreletapark

Angel's Place is 'n toevlugsoord vir liggaam en siel met al die geriewe wat 'n sakereisiger benodig. Hierdie boetiekhotel bied luukse Angel-suites, 'n elegante restaurant, 'n venue vir konferensies of troues, en VIP...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark

Oxnead Guesthouse bied akkommodasie in selfsorgkamers wat op 'n B&B-basis bespreek kan word en die gastehuis is in Pretoria geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby legio geriewe. Ons ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Moreletapark

Ruby Rose is in 'n stil woonbuurt naby hospitale en winkelsentrums in Pretoria-Oos geleë. Dit bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir gaste wat sakereisigers, pasiënte in die hospitaal besoek en gaste wat n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R425
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Moreletapark

Green Valley Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerwoonstel in die veilige Green Valley-kompleks in Moreletapark, Pretoria. Dié woonstel beskik oor 2 kamers, 1 badkamer met ‘n stort en...

Vanaf
R600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Moreletapark

Wingate Apartment is in 'n veilige kompleks in Pretoria geleë. Die boomryke stad het 'n hele rits natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as ou geboue en museums wat beslis 'n besoek werd is. Die woonste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Moreletapark

Favour Sojourn is 'n lieflike kamer vir 2 in Moreleta Park. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na oornagverblyf of gaste wat vir pasiënte gaan kuier. Die privaat kamer het 'n smeeyster-dubbelbed en 'n en ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Moreletapark akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za