Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Morganbaai

4.7 / 5  
volgens 72 resensies
Lees regte resensies van Morganbaai van 72 geverifieerde gaste.
Indien jy Morganbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Morganbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Morganbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Morgan Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Morganbaai Akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morganbaai

Lagoon View is 'n privaat woonstel in Morgansbaai langsaan die eienaar se privaat huis in 'n stil doodloopstraat. Morgansbaai se bekende strand is net 800 m hiervandaan en die omgewing is ideaal vir voëlkyk, visvan...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morganbaai

Lagoon View on Inchara Drive bied selfsorg-verblyf in Morgansbaai met die ideale ligging net 700 m van Morgansbaai se bekende strand af. Lagoon View 1 en 2 is 2 eenhede wat vas aan mekaar is, maar as aparte eenhed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morganbaai

The Cabin bied rustieke selfsorgverblyf en is op die gasheer se perseel in Morgansbaai geleë. Die perseel bied 'n lieflike uitsig oor die Incarha-rivier van die dek af. Dié oopplan-houthuis bied slaapplek aan 2 ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Morganbaai

Willieweggie is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat onder die eienaar se hoofleefarea geleë is. Willieweggie lê in die rustige vakansiedorpie Morgansbaai aan die Oos-Kaapse kus geleë. Dié woon...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 195
R896
per nag (plek vir 2)
Hotel in Morganbaai

Mitford Hotel is slegs ’n uur se ry vanaf Oos-Londen en is weggesteek in ’n hoekie paradys tussen majestueuse krans- en see-uitsigte. Die instansie beskik oor verskeie selfsorg-eenhede, waarvan die meeste na di...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Morganbaai

Unit 1 Beach Road is in Morgansbaai en is 'n seefront-selfsorgeenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste. Dié eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morganbaai

Plan B is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Morgansbaai en bied lieflike uitsigte oor die strandmeer. Morgansbaai is minder as 100 km van Oos-Londen af en dit is aan Suid-Afrika se pragtige Wildekus geleë en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morganbaai

Serenity is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Morganbaai. Dié troeteldiervriendelike eenheid is in 'n groot en rustige tuin geleë. Die ontwerp is netjies, prakties en baie smaakvol. Die eenheid is...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morganbaai

Brills @ C is 'n gesellige seekant-kothuis wat goed toegerus en net 1,2 km van die ongerepte Morganbaaistrand af is. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Een van die badkamers is en suite. Een...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Morganbaai

Barefoot B&B is 'n knus B&B in Morganbaai waar gaste kaalvoet kan rondloop en tuis voel. Die eiendom is sowat 5 minute se stap van die hoofstrand en 4 minute se stap van die strandfront af. Verblyf word in geriefl...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Morganbaai

Sip A Way is net 80 m vanaf die see in Morganbaai en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofstrand is 500 m vanaf Sip A Way. Dié huis is op die boonste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers. Linne word voorsien, maar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 500
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Morganbaai

43 Beach Road is in die kusdorpie Morganbaai geleë, minder as ’n uur se ry vanaf Oos-Londen in die Oos-Kaap. Die huis is slegs 40 meter van die strandmeer en strand af. Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en b...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morganbaai

Seaside Holiday House is 'n nuut opgeknapte, privaat vakansiehuis wat ideaal is vir vriende en familie. Dié moderne dubbelverdiepinghuis is teen die strand geleë en is reg langs die Morgan Bay Hotel wat die liggin...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morganbaai

Die gesinsvriendelike Morgan Bay Hotel bied gerieflike verblyf in ’n ontspanne seekantligging aan die Wildekus, net 45 minute se ry van Oos-Londen in die Oos-Kaap af. Die hotel skuil tussen ’n lang, ongerepte st...

Vanaf
R180
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Morganbaai

Yellowwood Forest Backpackers, Camping and Accommodation verwelkom natuurliefhebbers, gesinne en groepe. Yellowwood bied 'n warm Wildekus welkom. Dis 1,5 km van die strand af geleë en het maklike toegang tot die wo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 15

Welkom by die Morgan's Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za