Resensies van Morgan Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Morgan Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 99 resensies.
Louis S. - 17th January 2022
staying in Morganbaai
Do come and visit!
Dean C. - 14th December 2021
staying in Morganbaai
Ideaal om vakansie te hou.
Carol B. - 23rd November 2021
staying in Morganbaai
Very enjoyable food and helpful staff at the Deck Restaurant. Excellent choice of seafood. Fish and chips cooked to perfection. Definitely their best seller.
Christine D. - 15th November 2021
staying in Morganbaai
Pretty town with lovely campsite, if this is what you want to do. Worth a visit if travelling the Wild Coast. We can recommend The Deck if you need to eat out. Good, reasonable food and lovely staff.
Mh S. - 24th October 2021
staying in Morganbaai
Baie mooi strandgebied.
Louise F. - 5th October 2021
staying in Morganbaai
Beautiful little town, only stayed one night but found it charming.
Sam K. - 4th October 2021
staying in Morganbaai
Die ongerepte natuur en rustigheid tref mens dadelik.
Nkosinathi M. - 7th September 2021
staying in Morganbaai
Morgan Bay is a laidback quiet destination away from the bustle and hustle of big cities. Excellent to recharge batteries as it were.
Ilse J. - 10th August 2021
staying in Morganbaai
Morganbaai is vir seker ’n diamant van ’n bestemming. Die strande en see is mooi en dan nie eers gepraat van die uitkyk by die natuurreservaat nie. Die mense in Morganbaai is almal so vriendelik en verwelkomend. Fantastiese wegbreek.
Andre K. - 25th July 2021
staying in Morganbaai
Wonderlike en rustige plekkie met pragtige natuurskoon. Almal wat ons ontmoet het was geweldig vriendelik en ons sien uit daarna om so gou moontlik weer daar te gaan kuier.
Dirk N. - 29th June 2021
staying in Morganbaai
Baie mooi, baie om te doen!
Shane S. - 18th June 2021
staying in Morganbaai
Clean and friendly people.
Lou D. - 7th June 2021
staying in Morganbaai
Baie mooi en rustige plek.
Christine V. - 5th June 2021
staying in Morganbaai
Natuurliefhebber-, stapper- en voëlkykersparadys. Beslis 'n plek om hoog bo-op 'n reiswenslys te plaas. Ek sal beslis eendag weer hier wil kuier! Dankie aan die gemeenskap wat die omgewing so mooi bewaar!
Charles H. - 31st May 2021
staying in Morganbaai
One of South Africas best kept secrets. Go visit Double Mouth when you are there.
Ralna O. - 17th May 2021
staying in Morganbaai
Pragtige omgewing, het dit net van die strand af beleef tydens ons Strandloper staptog.
Wolfgang H. - 31st March 2021
staying in Morganbaai
The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!
Charles C. - 27th March 2021
staying in Morganbaai
Lieflike strand. Vriendelike mense.
Heini S. - 14th March 2021
staying in Morganbaai
Wonderful place!
Lesley S. - 1st March 2021
staying in Morganbaai
Morgan Bay is beautiful and a great place for a relaxing break.
Emma N. - 9th February 2021
staying in Morganbaai
Uitstekend.
Jorietha H. - 9th February 2021
staying in Morganbaai
Dis een van die mooiste strande/dele van die Wildekus en voel baie veiliger as Koffiebaai en ander strande. Mooiste natuurskoon en vriendelike mense. Ons sal definitief teruggaan en het al 'n hele paar mense aangemoedig om ook die plek te besoek.
Johan V. - 31st January 2021
staying in Morganbaai
Juweel van die Oos-Kaap.
Henno D. - 4th January 2021
staying in Morganbaai
Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this.
Warren W. - 16th December 2020
staying in Morganbaai
Great little town for a visit. Beautiful beach.
Hester B. - 3rd November 2020
staying in Morganbaai
Regte seevakansie-gevoel.
Audrey J. - 12th October 2020
staying in Morganbaai
Die mooiste natuur by die natuurreservaat.
Mirinda K. - 29th September 2020
staying in Morganbaai
Best location.
Govert S. - 25th March 2020
staying in Morganbaai
Beautiful.
Nombulelo V. - 17th March 2020
staying in Morganbaai
It is very nice to stay there, everything is around except for shopping purposes.
Piero G. - 2nd March 2020
staying in Morganbaai
This was out of season and ideal for a quiet and restful holiday. The shell collecting is excellent and the beaches beautiful. The restaurants were modest and the food generally OK. But I guess out of season its difficult for them to cater. In many cases we were the only ones there.
Alan T. - 21st February 2020
staying in Morganbaai
At this time of the year it is very quite!
. - 20th January 2020
staying in Morganbaai
Hou dit soos dit is, skoon en stil.
. - 13th January 2020
staying in Morganbaai
Morgan Bay is the place to be, no other destination can compete with it.
. - 6th January 2020
staying in Morganbaai
Morganbaai is hemels!
. - 16th December 2019
staying in Morganbaai
Morgansbaai is meer vir ouer mense sonder kinders. Ons het na Oos-Londen gery vir ons benodigdheid. My kinders was baie verveeld.
. - 30th November 2019
staying in Morganbaai
As gevolg van die knellende droogte was die voëllewe minder as verwag.
. - 28th November 2019
staying in Morganbaai
Klein juweel weg van die stad en gejaagde lewe! Mooi, skoon, natuurtoneel en uitsig oor die see vanaf die beroemde Morgansbaai-hange.
. - 25th September 2019
staying in Morganbaai
Morgan bay is a lovely holiday destination, only problem is that there is only 1 shop. Could be more places to shop.
. - 27th July 2019
staying in Morganbaai
Ideaal vir diegene wat hou van die ongerepte natuur en wat wil weg kom van die malle gejaag van die stad.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]