Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (5)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Morningside

4.5 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Morningside van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Morningside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Morningside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Morningside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Morningside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Morningside Akkommodasie - Durban

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside

The Neuk Guest House is in die kosmopolitaanse en moderne Durbanse voorstad Morningside skuil. The Neuk, wat "die hoek" beteken, is die huis se oorspronklike Skotse naam en die gebou dateer uit die 1920's. Die gas...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 350
R1 148
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside

Albion Manor bied gerieflike B&B in Morningside, Durban. Die gastehuis se ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is 5 km van die middestad af. Albion Manor is stapafstand vanaf Mitchellpark, en n...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside

Fiddlers Rest is 'n herehuis wat in 'n Engelse styl gebou is, omring deur 'n lowerryke tuin met 'n oorvloed voëls. Dis in Morningside, 'n luukse Durbanse woonbuurt geleë. Daar is 4 gastesuites en 'n tuinkothuis. ...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morningside

Kusane Durban is in die luukse voorstad Morningside wat deel vorm van Berea in Durban. Dié huis dateer uit die 1920’s en bied 'n uitsig oor die stad en see in die verte. Daar is 4 eenhede wat smaakvol versier i...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morningside

Chappies Cottage is ’n rustige selfsorg-tuinkothuis op ’n privaat perseel in Morningside, Durban. Die selfsorgkothuis is volledig ingerig, semi-privaat en gerieflik. Die perseel is naby die besige Florida-weg, i...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside

Davaar Guesthouse is in Morningside in Durban. Hulle bied ruim kamers en 5 km vanaf die ICC, Kingsmeadstadion, Moses Mabhida-stadion, die middestad en Durban Royal Gholfklub. Die gastehuis beskik oor 10 en suite-sl...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside

Holland House is 'n B&B in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié B&B bied 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 7 individueel versierde ka...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Morningside

Erlesmere Lodge is in Morningside, net langs die besige Florida-weg in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge het slaapplek vir 14 gaste in 4 eenhede. Die hoofhuis bestaan uit 'n drieslaapkamerwoonstel bo en 'n r...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside

The Saint James on Venice is in die boomryke Morningside, Durban geleë. Dié luukse boetiekgastehuis is die ideale basis vanwaar jy die stad en omgewing kan verken. St James is 'n Moslemdorpie met 'n heerlike resta...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside

BON Hotel 64 on Gordon is 'n intieme hotel in Morningside. Die hotel is in 'n stil, privaat straat, lekker naby Florida-straat met al sy sake- en kuierplekke. Hotel 64 on Gordon bied 23 standaard dubbel- en 2-enkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Morningside akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za