Resensies van Morningside

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Morningside bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
Freddie M. - 18th March 2019
staying in Morningside
Pragtige omgewing. Rustig met 'n beeldskone uitsig van moedernatuur. Lekker naby groot shopping malls. En so te se loopafstand van die wonderbaarlike Lourensford Wine Estate.
Josias V. - 15th August 2018
staying in Morningside
Stil en rustig. Naby genoeg aan dorp/stad om gerieflik te wees, maar ver genoeg weg om te kan rus en veilig voel in die aande.
Leoni B. - 10th July 2018
staying in Morningside
Sentraal.
Tanya K. - 12th February 2018
staying in Morningside
Pragtige omgewing.
Retha C. - 22nd December 2017
staying in Morningside
Rustige gebied. Geen harde musiek en klanke. Wynlandgoedere naby geleë. Bietjie vêr van inkopie-sentrums, maar dit dra by tot rustige omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za