Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (5)
Fairview (1)
Hartenbos (143)
Heiderand (1)
Mosselbaai Gholflandgoed (16)
Pinnacle Point (47)
Santosbaai (46)
Sentraal Mosselbaai (35)
Voorbaai (112)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (865)
B&Bs (27)
Lodges (5)
Hotelle (6)
Gastehuise (46)
Selfsorg-eenhede (781)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 1274 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 1274 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
VanafR1 370
R959
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Hartenbos Landgoed 44 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis wat op 'n landgoed met 24 uur-sekuriteit geleë is. Dit is ideaal vir groepe vriende of gesinne. Die huis bied slaapplek vir tot 6 mens...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Alikreukel b29 is in Hartenbos geleë, 'n buurt in die gewilde dorp Mosselbaai. Dit is net 200 m van die strand af geleë en die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Rook is verbode in die eenheid....

30% af Aanbod!
VanafR400
R280
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tergniet, Mosselbaai

4 Seisoene is in die rustige voorstad Tergniet in Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n rustige gesinsvakansie. Daar is 3 aparte eenhede: 'n vierslaapkamerhuis, 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n oopplan-enk...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Hartenbos Woonstel is in die kusdorpie Hartenbos tussen George en Mosselbaai geleë. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die badkamers het n stort en die ander een het 'n bad én 'n stort. Die ee...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

15 Katjiepiering Avenue is 'n selfsorgwoonstel (agter 'n privaat woning) wat enige tyd van die jaar gehuur kan word. Die woonstel is geskik vir 2 persone. Daar is 'n aparte, privaat ingang heeltemal afgesonder van d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Sieniesee is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied 'n gerieflike woonstel, ideaal vir 'n gesin. Daar is verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge in die omgewing. Die strand is net 'n klein ent...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

4 Sea C Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamer-woonstel in Mosselbaai. Dié woonstel is in 'n woonstelblok geleë. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor Mosselbaai se ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Woonstel op Mosselbaai Golf Landgoed is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel, ideaal geleë in 'n sekuriteitskompleks in die pragtige Mosselbaai Gholflandgoed. Hierdie selfsorg woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Villa Dajovise is 'n bekoorlike kontemporêre juweel op die Tuinroete. Dié tuiste skuil op 'n privaat eko-landgoed. Die landgoed word 24/7 beman en is gevolglik baie veilige. Hartenbos Landgoed is net 5 tot 10 minu...

Vanaf
R875
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Lent @ Grootbrak is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel in Groot-Brakrivier en het slaapplek vir 4 gaste. Dié woonstel is op die onderste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en deel die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n besoek werd, al is dit net om by Santosstrand, 'n blouvlagstrand, te gaan swem, speel of stap....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za