Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (6)
Fairview (1)
Hartenbos (151)
Heiderand (1)
Mosselbaai Gholflandgoed (18)
Pinnacle Point (48)
Santosbaai (46)
Sentraal Mosselbaai (34)
Voorbaai (119)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (909)
B&Bs (25)
Lodges (5)
Hotelle (6)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (826)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 1377 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 1377 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

15 Katjiepiering Avenue is 'n selfsorgwoonstel (agter 'n privaat woning) wat enige tyd van die jaar gehuur kan word. Die woonstel is geskik vir 2 persone. Daar is 'n aparte, privaat ingang heeltemal afgesonder van d...

25% af Aanbod!
VanafR650
R488
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Vipstjert is 'n knus, gerieflike en rustige selfsorg-eenheid met asemrowende uitsigte oor die Groot Brakrivier en die see. Dié bekoorlike eenslaapkamerwoonstel is in die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Groot ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Woonstel op Mosselbaai Golf Landgoed is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel, ideaal geleë in 'n sekuriteitskompleks in die pragtige Mosselbaai Gholflandgoed. Hierdie selfsorg woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R1 880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

La Best Pinnacle Point Lodge 79 is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle Point Gholflandgoed is een van die top 10-gholfbane in Suid-Afrika. Die landgoed bied 'n wye ...

Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mosselbaai

Sandpiper Cape Cottages is in die Fransmanshoek-bewarea in Boggomsbaai geleë. Boggomsbaai is 'n ongekunstelde kusdorpie in die Wes-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 eenhede wat slaapplek vir 54 gaste het. Elke een...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Reebok, Mosselbaai

Mooisig 5 Reebok is halfpad tussen die kusdorpe Groot-Brakrivier en Klein-Brakrivier in die Reebok-omgewing geleë en bied gehalteverblyf wat perfek is vir 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Sonop @ Kieriehout is 'n vakansiewoonstel in Hartenbos. Dié vakansiedorp bied verskeie Blouvlagstrande, 'n kuswaterpark, fantastiese doendinge en walvis- en dolfynkyk-geleenthede. Dié oopplan-woonstel is op die e...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Villa Chante bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf en gasvryheid in die rustige omgewing van die Danabaai Bewarea, net 9 km vanaf Mosselbaai se hartjie. Villa Chanté is gebou op die rand van 'n vallei waar jy 'n u...

14% af Winteraanbod!
VanafR1 775
R1 521
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Alikreukel is in Hartenbos geleë en bied verblyf aan 7 gaste. Dit is net 2 minute se stap van die strand en die winkelsentrum af. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks op die tweede vloer geleë. Toegang tot ...

Vanaf
R750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Diaz Beach, Mosselbaai

Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vakansie-akkommodasie vir 'n gesin. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n besoek werd, al is dit net om by Santosstrand, 'n blouvlagstrand, te gaan swem, speel of stap....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za