Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (6)
Fairview (1)
Hartenbos (142)
Heiderand (1)
Mosselbaai Gholflandgoed (15)
Pinnacle Point (48)
Santosbaai (46)
Sentraal Mosselbaai (33)
Voorbaai (112)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (863)
B&Bs (27)
Lodges (5)
Hotelle (6)
Gastehuise (46)
Selfsorg-eenhede (779)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 1265 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 1265 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai B&Bs

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai

Lavender House bied B&B-verblyf op dieselfde perseel as die eienaar se huis. Dit is in Mosselbaai in die Wes-Kaap geleë en is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid naby verske...

10% af Aanbod!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
B&B in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp. Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n o...

Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
B&B in Gouritsmond, Mosselbaai

Gouritz B&B skuil in die kusdorpie, Gouritz, wat tussen Stilbaai en Vleesbaai lê. Dié gastehuis het 3 stylvolle kamers met 'n koninggrootte-, koningingrootte- of dubbelbed. Elke kamer het 'n elektriese kombers, ...

Vanaf
R570
per nag (plek vir 2)
B&B in Tergniet, Mosselbaai

Tidal Melody Manor bied gerieflike verblyf langs die Tuinroete in Tergniet in Grootbrak. Dié kusdorpie is die ideale plek vir gaste op soek na 'n rustige vakansie. Ons is lekker naby winkels, restaurante en die str...

15% af Aanbod!
VanafR920
R782
per nag, vir 2 mense
B&B in Danabaai, Mosselbaai

Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis in 'n natuurreservaat langs die N2 aan Kaapstad se kant van Danabaai geleë. Die ligging is die ideale basis vir gast...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Sandstone Manor bied B&B-verblyf in Mosselbaai. Dié gastehuis is gerieflik naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Sandstone Manor het 10 individueel versierde kamers. Die kamers is het 'n dubbelbed...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Garden Route @ Seeplaas Guesthouse is in Tergniet, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte verblyf aan families, paartjies en groepe vriende. Dit spog met mooi uitsigte oor die Indiese-oseaan in die suide en ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
B&B in Hartenbos, Mosselbaai

Hartenbos Huisie is 'n ten volle gemeubileerde meenthuis in 'n veilige kompleks in die kusdorp Hartenbos. Die dorp het verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark op die strandfront, fantastiese ontspanningsgeriewe en ge...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Reebok, Mosselbaai

Traveller's Rest, Reebok is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word tussen Klein- en Groot-Brakrivier, 20 minute se ry van Mosselbaai af. Verblyf word gebied in 1 slaapkamer in die huis. Die kamer het 'n koninging...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside, Mosselbaai

Avenues Guesthous is in Mosselbaai geleë, die beginpunt van die pragtige Tuinroete. Dit is 'n rustige blyplek waar gaste heerlik kan wegbreek, sonder om te ver van die besienswaardighede in Mosselbaai te wees. Da...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mosselbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Mosselbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za