Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 957 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 957 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Akkommodasie

653 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR800
R560
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby doendinge in Hartenbos. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis en leefarea....

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voorbaai, Mosselbaai

Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand slegs 250 m vanaf die kompleks...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 060
R954
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Fairways is geleë op die Mosselbaai Gholflandgoed en Natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit. Die landgoed is in 'n sentrale woonbuurt in die dorp. Al die vernaamste dorpe en gholfbane op die Tuinroete is 30 - 55 min...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai

On the Rocks 2 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mosselbaai wat na die see front. Die streek is gewild vir sy matige klimaat dwarsdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedku...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 866
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bay View, Mosselbaai

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. By hierdie lodge sorg die huislike kamers en heerlike ontbyt vir onvergeetlike verblyf. Die gastehuis is in die stil woonbuurt genaamd Bayview geleë, net 8...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

KaiaMina at Hartenbos is 'n moderne woonstel wat goed ingerig is en in die rustige Hartenbos-heuwels geleë is. Kaiamina die beste van twee wêrelde: ons is naby (+-2,5km) die immergewilde Hartenbos-strandfront en d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai

Plankiesplesier bied verblyf langs die see in Danabaai, net 8 km vanaf Mosselbaai. Die huis het lieflike see-uitsigte, slaapplek vir 6 mense in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers. Ekstra verblyf vir 2 mense is i...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Mosselbaai

Altelekker by die See is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai, Mosselbaai, 1,2 km van Danabaai se strand en 10 km vanaf die bekende Diaz- en ATKV Hartenbos-strand. Bewonder die prag van die Tuinroete, een van die gewilds...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 93 is 'n smaakvol versierde vakansiehuis wat in die pragtige Pinnacle Point Gholfbaan geleë is. Die huis bied gerieflike akkommodasie vir 4 mense en is toegerus met 'n swembad en wonderskone see-uitsigte. Pi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Innikol 38 is 'n woonstel op die grondvlak met slaapplek vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die woonstel is naby 'n rits winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n besoek werd, al is dit net om by Santosstrand, 'n blouvlagstrand, te gaan swem, speel of stap....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za