Mosselbaai

Beskrywing

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n besoek werd, al is dit net om by Santosstrand, 'n blouvlagstrand, te gaan swem, speel of stap.

Loer gerus hieronder deur al die lekke opsies vir akkommodasie.

Kaart

As jy al so ver gekom het, het jy dit duidelik geniet om oor Mosselbaai te lees! Hoekom maak jy nie 'n vakansie daarvan nie? Kliek hier om meer akkommodasie–opsies in Mosselbaai te sien.
Sien Akkommodasie Kliek hier om meer akkommodasie–opsies in Mosselbaai te sien
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za