Geverifieerde Resensie
Mosselbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mosselbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 2221 resensies.
"Kan beslis deurgaan Mosselbaai toe en 'n dag daar spandeer. Dit is nie ver om te ry nie."
"Mosselbaai is 'n uitstekende vakansiedorpie met 'n groot verskeindenheid om te doen vir oud en jonk."
"Dit was ons eerste keer in Mosselbaai en het die mense vriendelik gevind,en die gebied was veilig. Dis prentjiemooi, wil dit baie graag in high season kom besoek."
"Awesome plek wat baie bied vir toeriste. Sal enige tyd daar vakansie kom hou!"
"Dit is 'n plek waar soveel aktiwiteite gedoen kan word. Baie mooi plekkie."
"Vriendelike mense, die beste koffiewinkel - [email protected], voel soos vakansie, al was dit net 'n gewone naweek."
"Dis 'n mooi en skoon dorp. Dinge om te sien en te doen is ver van mekaar af so jy het 'n voertuig nodig. Die persoonlike taxi's is skaars en van hulle is baie skelm veral taxi 24/7."
"Lots to do and see in Mossel Bay. Enjoyed the indoor market near the harbour."