Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (4)
Fairview (1)
Hartenbos (130)
Heiderand (1)
Mosselbaai Gholflandgoed (16)
Pinnacle Point (49)
Santosbaai (45)
Sentraal Mosselbaai (34)
Voorbaai (109)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (776)
B&Bs (27)
Lodges (5)
Hotelle (6)
Gastehuise (45)
Selfsorg-eenhede (693)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 1128 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 1128 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Selfsorg-eenhede

670 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
20% af Aanbod!
Vanaf
R1 220
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hartenbos,
Mosselbaai

Hartenbos Landgoed 13 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Hartenbos. Die huis is ideaal vir groepe, vriende of gesinne. Die huis is in 'n doodloopstraat geleë...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Tergniet,
Mosselbaai

Rehoboth is 'n selfsorgeenheid in die kusdorp Tergniet tussen Groot Brakrivier en Klein Brakrivier. Dit is 300 m vanaf Tergniet se getypoel naby die strand geleë. Die eenheid is in 'n stil en rustige straat gele...

30% af Aanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen,
Mosselbaai

Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. Mosselbaai is 'n hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap. Meeu-en-Son Duet 1 bied slaa...

33% af Aanbod!
VanafR1 860
R1 240
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinnacle Point,
Mosselbaai

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 8 - 4 is 'n selfsorg-villa op Pinnacle Point Estate in Mosselbaai. Die villa bied voortreflike uitsigte oor die gholfbaan, die kuslyn en om nie eers van die sonsondergange te praat nie. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Reebok,
Mosselbaai

Ons Stukkie Hemel is 'n selfsorghuis in die Reebok-omgewing, 20 minute van Mosselbaai-sentraal af. Die huis is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer h...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Danabaai,
Mosselbaai

Jo-Lien Self Catering bied luukse selfsorg-vakansieverblyf teen sakpastariewe! Die woonstelle is stapafstand van die strand teen 'n steilte uit en bied pragtige see-uitsigte. Die eenheid is baie ruim en bestaan uit...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point,
Mosselbaai

Lodge 93 is 'n smaakvol versierde vakansiehuis wat in die pragtige Pinnacle Point Gholfbaan geleë is. Die huis bied gerieflike akkommodasie vir 4 mense en is toegerus met 'n swembad en wonderskone see-uitsigte. Pi...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Pinnacle Point,
Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 37 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne vierslaapkamerhuis in Pinnacle Point Golf Estate, 'n weelderige landgoed met see-uitsigte in Mosselbaai. Die huis het plek vir 8 gaste en beski...

25% af Aanbod!
VanafR1 580
R1 185
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinnacle Point,
Mosselbaai

Aan de Zee @ Pinnacle Villa 7-4 is 'n selfsorg-villa op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai. Die villa het uitstekende uitsigte oor die gholfbaan, kuslyn en sonsondergange. Die eenheid het slaapplek vir tot 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bay View,
Mosselbaai

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum. Dié Urban Villa beskik oor 3 gerie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mosselbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Mosselbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...