Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (33)

Resensies van Mouille Point

4.6 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

18 Dolphin Bay is in Mouille Point in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit het ook mooi uitsigt...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mouille Point

18 Vredenhof is 'n selfsorgwoonstel perfek geleë in Mouillepunt, omring deur koffiewinkels en restaurante, die V&A Waterfront en Green Point Common, waar gaste die Metropolitan-gholfbaan en die Kaapstadstadion sal ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

56 Sandringham is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Mouille Point en dis perfek geleë naby die V&A Waterfront, die Oranjezicht-mark, sowel as restaurante, deli's en kruidenierswinkels in Kusweg. Die oopplan-eenheid...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

61 Sandringham is ‘n lieflike selfsorgwoonstel in Mouillepunt met Franse vensters wat ‘n uitsig op Tafelberg, Duiwelspiek, Seinheuwel, Leeukop, die Metropolitan Gholfbaan en Kaapstad Stadion bied. Dis teen die k...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

5 Dolphin Bay is 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig oor Seepunt, die promenade, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland in die verte. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n leef-, kom...

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mouille Point

La Splendida Hotel is ideaal geleë op die bedrywige Mouille Point-promenade. Dis Kaapstad se eie platinum-myl en dis net 'n paar minute weg van alles wat jy teen die Atlantiese kus van die stad kan sien en doen. Di...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mouille Point

Villa Marina is ’n selfsorg-woonsstel in Mouille Point, stapafstand van V&A Waterfront, verskeie restaurante teen die strand, Green Point Urban Park en Kaapstad Stadion. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

4 Bay Point is 'n elegante selfsorgwoonstel met 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see oorkant die Seepunt-promenade. Gaste kan al langs die promenade gaan stap en die uitstekende restaurante en geriewe in omge...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

19 Dolphin Bay is in Mouillepunt, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit het 'n pragtige uitsig oor...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

30 Sandringham is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Mouillepunt, perfek geleë binne 'n kort afstand vanaf die V&A Waterfront, die Oranjezicht markie, sowel as restaurante, delis, en kruidenierswinkels in beide rigtin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]