Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mouille Point

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mouille Point

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Oord in Groenpunt, Wes-Kaap

Green Point Central 1 Bedroom Apartment is in Sloan Square, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger is. Die woonstel is naby alle geriewe en gewilde besienswaardighede soos ...

10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Afribode The Odyssey 207 is 'n kompakte en stylvolle eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van Groenpunt. Die woonstel het ’n wonderskone uitsig op die berge. Groenpunt is net 'n klein entjie se stap na Seepunt se ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

206 The Odyssey is ’n ateljee-woonstel wat toegerus vir selfsorg in ’n sekuriteitskompleks in Groenpunt, Kaapstad. Die kompleks is naby die Kaapstad Stadion, kroeë en restaurante. Dié woonstel is op die twee...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Odyssey is 'n woonstel wat ideaal geleë is met direkte toegang tot Kaapstad se sakekern en die Waterfront. Hierdie stylvolle en moderne eenslaapkamerwoonstel het net die beste toebehore, is keurig afgerond en h...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Eaton Square 2 by CTHA is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel wat spog met die perfekte ligging in die middel van die byderwetse Groenpunt. Dit is stapafstand van die beroemde V&A Waterfront af waar daar talle oulik...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy 503 - One Bedroom is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Groenpunt geleë is. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe aan die Atlanties...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy 106 - One Bedroom is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na huislike verblyf naby verskeie geriewe aan die At...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

The Legacy 802 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge in en om die Atlantiese Seekus. Hierdie woonstel is o...

Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

40 Winks is 'n gastehuis aan die voet van Seinheuwel na aan die Kaapse middestad met moderne geriewe, luukse sakpasverblyf en 'n smullekker ontbyt-buffet. Die luukse en suite-kamers is toegerus met al die geriewe ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Jambo Guest House is in 'n doodloopstraat teen die voet van Seinheuwel in Groenpunt geleë. Hierdie ongelooflike gastehuis het 4 gastekamers in 'n subtropiese, omheinde tuin in die hartjie van Kaapstad. Akkommodas...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za