Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Mount Croix

4.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Mount Croix van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Mount Croix besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mount Croix.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mount Croix akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mount Croix Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mount Croix Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix

Kirknewton is in Mount Croix in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike eenhede met slaapplek vir 2. Verblyf word gebied in die Bayview-woonstel of die Courtyard-kothuis, wat elk ’n privaat terras het...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mount Croix

Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers of gesinne wat Gqeberha (Port Elizabeth) wil besoek. Ve...

Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix

Die Olde House bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Die eenhede het 4 pragtig versierde kamers, genaamd die Sjampanje-, Groen-, Pers-, en die Rooi kamer. Elke kam...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix

Home Away from Home is in die stil, sentrale Mount Croix-woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, sport-ondersteuners of vakansiegangers. Home Away from Home se gaste-suite bied ...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mount Croix

36 Mount Road Guesthouse bied gehalte-diens aan gaste. Dié gastehuis is in Mount Croix in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en het maklike toegang tot die snelweg. Dit is baie naby die bekende Grey College, 10 minut...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix

Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel en huis, ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal pri...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mount Croix

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Gqeberha (Port Elizabeth)

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en stapafstand vanaf Grey Scho...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoure...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Heath Villa bied 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Mill Park in Gqeberha. Die eiendom is die ideale basis vanwaar die besienswaardighede en geriewe ontdek kan word. Die woonstelle het privaat ingange...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

96 on Cape is 'n nuwe, moderne en knus oopplan-woonstel in Mill Park in Gqeberha (Port Elizabeth), naby geriewe, privaat hospitale en top-skole, insluitend Hoërskool Grey, Laerskool Grey en Collegiate Hoër Meisies...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mount Croix akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]