Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mountain View

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Mountain View van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Mountain View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mountain View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mountain View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mountain View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mountain View Akkommodasie - Pretoria

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mountain View

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
B&B in Riviera, Pretoria

Lerato Bush Lodge is in Riviera, Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sinoville, Magalieskruin

Molopo View Gastehuis B&B is geleë noord van Pretoria teen die hange van die immergroen Magaliesberge met 180°-uitsigte. Dit is die ideale plek om te oornag, rus en ontspan. Ons streef daarna om gerieflike verblyf...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rietfontein, Pretoria

Vivian's Cottage is in die boomryke woonbuuer Rietfontein in Pretoria geleë. Daar is 4 kamers met dubbelbeddens en 2 kamers met 2 enkelbeddens elk. Daar is 6 en suite-kamers in totaal, noukeurig gemeubileer en ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

How We Stay bied oornagverblyf op die eienaars se perseel in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en s...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

Aan Die Voet Van Die Magalies is in Rietfontein, Pretoria, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe. Verblyf by Aan Die Voet Van Die Magalies word in 4 eenhede gebied w...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviera, Pretoria

Amper Bo is 'n gastehuis wat rustige, bekostigbare en lieflike verblyf bied. Die gastehuis is sentraal geleë in Riviera, na aan al die vernaamste winkelsentrums en geskiedkundige landmerke. Verblyf bestaan uit 3 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

Edelweiss is ‘n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Rietfontein, Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlik en kulturele trekpleisters, asook historiese geboue en museums. Dié eenheid beskik ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

Ithilien's Grace Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van die Magaliesbergreeks in Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en geskiedkundige geboue en museums wat d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R370
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theresa Park, Pretoria

Self-catering Studio Cottages is in ’n gesinshuis in die rustige, lowergroen voorstad Hesteapark in Pretoria-noord geleë. Dit het 'n aparte ingang van die hoofhuis en daar is gratis parkeerplek. Daar is gholfbane...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sinoville, Pretoria

Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle in Sinoville, Pretoria. Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en volledig toegeruste oopplan-kombuisies. Beddegoed, handdoeke en komberse word voorsien. Salve 1 het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Mountain View akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za