Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Mountainside

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Mountainside van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Mountainside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mountainside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mountainside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mountainside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mountainside Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mountainside

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

102 Miller Street is in Gordonsbaai se oudorp geleë en is loopafstand van die strand af. Gaste kan die pragtige uitsig oor Valsbaai van die dek af geniet. Die akkommodasie bestaan uit 2 verskillende eenhede; 'n dr...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

128 Miller Street is in die historiese hartjie van Gordonsbaai geleë, stapafstand vanaf die restaurante en Bikini Beach ('n Blouvlagstrand). Die naaste swemstrand is net 50 m van die dek af. Die huis is ideaal vir ...

SPAAR 30%
VanafR1 820
R1 274
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Helderberg

Manor on the Bay is 'n 4-ster historiese gastehuis, slegs 20 tree vanaf die wit sandstrand in die prentjiemooi Gordonsbaai, net buite Kaapstad. Manor on the Bay bied 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Val...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Oceana Beach House is 'n uitstekende selfsorgvakansiehuis teen die see, ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n lekker strandvakansie. Die huis is in Kusweg, oorkant 'n gunsteling-strand in Gordonsbaai geleë. Dit i...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Goldwater Woonstel 4 is in 'n sekuriteitskompleks oorkant Gordonsbaai se idilliese swemstrande. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer h...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Die Brandhuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kleurvolle woonstel met 2 slaapkamers wat ingerig is vir 'n ontspanne leefstyl. Die Brandhuis is in Gordonsbaai en is stapafstand vanaf die strand en die restaurant...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Die Badhuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle villa stapafstand van die strand af in Gordonsbaai. Die villa is opgeknap met 'n mengsel van Suid-Afrikaanse erfenis en internasionale elegansie. Dié vil...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Gold Water is 'n pragtig gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers. Dit is oorkant een van Gordonsbaai se mooiste swemstrande geleë en die melkhoutbome bied skaduwee op dié strand. Gaste kan see- en berguitsigte va...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Villa Sunset Beach bied luukse selfsorgverblyf net 7 meter vanaf die strand in Gordonsbaai. Dié gastehuis bied lieflike uitsigte oor die see en die berge. Dié gastehuis het 3 stylvolle woonstelle. Die eenhede he...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Goldwater Woonstel 5 is in 'n sekuriteitskompleks oorkant die idilliese strand en melkhoutwoud van Gordonsbaai geleë. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Die Braaihuis is in die skilderagtige hawedorpie Gordonsbaai geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n ruim drieslaapkamerhuis met see-uitsigte. Die huis is binne loopafstand van winkels en restaurante e...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Sugar Beach Luxury Self-catering Accommodation is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 'n gesin van 4 in Gordonsbaai, net 800 m van die strand af. Dié verblyf is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenhe...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Le Gaulois Luxury Flats bied lieflike selfsorg-eenhede met 'n uitsig oor Valsbaai in Gordonsbaai. Verblyf word in 4 oopplanwoonstelle met slaapplek vir 2 in elk gebied. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en '...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

58 Watt Street bied gerieflike selfsorgwoonstelle in Gordonsbaai en is net 600 m van die strand af. Verblyf word gebied in 3 ruim woonstelle en elke woonstel het slaapplek vir 6. Elke woonstel beskik oor 3 kamers m...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 24)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Gordons Bay Beachhouse is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis met slaapplek vir tussen 12 tot 24 gaste en is stapafstand vanaf die strand. Gordons Bay Beachhouse het lugversorging en 12 dubbelslaapkamers. Die sla...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gordonsbaai, Helderberg

Gordons Beach Lodge is ’n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in die hartjie van Gordonsbaai, reg oorkant die pad van die strand. Die gastehuis spog met ’n lieflike uitsig oor Valsbaai en daar is restaurant...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Helderberg

Berg en Zee Guesthouse is 'n pragtige strand-venue wat deur die eienaar bestuur word. Sy sal verseker dat elke dag by dié gastehuis spesiaal is. Berg en Zee is 'n welbekende landmerk in Kusweg en is sentraal gele...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

By die See bied gehalteverblyf in Gordonsbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante en het direkte toegang tot 'n klein strandjie reg voor die eiendo...

Vanaf
R4 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Westbank is in Gordonsbaai, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede, waaronder Bikini Beach, Steenbras Dam Viewpoint en Danie Miller-stapro...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Helderberg

Pats Pool Self-Catering is 'n vakansiehuis in Gordonsbaai. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor Valsbaai. Die huis is smaakvol versier en het 3 slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]