Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mpenjati Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mpenjati Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpenjati Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpenjati Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpenjati Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mpenjati Nature Reserve

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Rus-'n-bietjie ’n tuinkothuis in Palm Beach wat gerieflik ingerig is en bied slaapplek aan ’n gesin van 6. Die kothuis het ’n privaat ingang en bied 3 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel....

Vanaf
R1 098
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Palm Beach Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 eenhede: 'n outentieke Kanadese hout-lodge óf 'n gesellige kothuis. Albei is in 'n groot, welige tuin met 'n swembad en stroompie. Ons is ook naby Palm Beach, '...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Kingfisher Lakeside Retreat is in Trafalgar, 'n kusoorddorp wat deel vorm van Southbroom, geleë. Southbroom het 'n 4 km-lange strand en beskerm sy kusbos met passie. Die instansie is op 'n privaat erf teen die stra...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Harry's Beach Front Cottage is 'n selfsorghuis in Palm Beach, a kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n du...

Vanaf
R1 497
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Jungle @ C is 'n selfsorg-houthuisie wat in Trafalgar aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë is. Dit is halfpad tussen Margate en Port Edward, en die vernaamste Blouvlagstrand is net 1,2 km van die huisie af. Gast...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Trafalgar, KwaZulu-Natal

Dolphin & Whale Africa Villa met sy 180°-uitsig oor die see, is 'n eksklusiewe en luukse selfsorg-villa met 1 slaapkamer, in 'n privaat woonbuurt in die pragtige dorpie Trafalgar. Trafalgar het 'n Blouvlagstrand en...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Camelot is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Palm Beach, Port Edward. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see, 'n koningingro...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Palm Cottage B&B bied pragtige junior-suites met koninggrootte-beddens, elkeen met 'n en suite-stort en -toilet, 'n sitarea en 'n grasdak-patio waar jy die uitsig oor die sprankelende swembad en dam in die tropiese ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Palm Beach Holidays bied gehalte-verblyf aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, slegs 13 km vanaf Margate. Ons verblyf is ideaal vir gesinsvakansies of 'n groep vriende wat saam reis. Dié vakansiehuis het 3 slaapkame...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Ocean View Beach House bied verblyf in Palm Beach aan die Suidkus. Besoek Palm Beach met sy pragtige strande en die warm Indiese Oseaan net 100 m van die huis af. Dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat geleë. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za