Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.

Steiltes, Mpumalanga

Ella's Self-catering Unit

"Baie netjiese en skoon gebied."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Lekker rustig en 'n stil dorpie."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Alle nodige besighede as jy iets benodig."

Marloth Park, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Ongelooflik mooi en vriendelike mense."

Marloth Park, Mpumalanga

Magani Ridge

"I love Marloth. We enjoy going to KNP. And we book into Marloth for the privacy after a long hot day in KNP. "

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Maklik om as dagbesoeker in te gaan in Krugerwildtuin."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Art of Food Restaurant best place to eat!"

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Baie mooi dorp met vriendelike mense. Die uitsig oor Dullstroom en die lekker winkels sal maak dat enige mens daar wil bly."

Hazyview, Mpumalanga

Sabi River Guesthouse

"Definitely one of the best."

Middelburg, Mpumalanga

Lamor Guest House

"Dit lyk of die munisipaliteit werk, maar ek weet te min van die omliggende fasiliteite om regverdig te oordeel."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Rustige dorpie, netjies met baie vriendelike mense."

Marloth Park, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Sekuriteit moet uitgesorteer word. Hekwag het vir ons aankomende voertuig oopgemaak toe ons nog 100 meter vanaf die hek was. Ons het regdeur gery. "

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"It's a overnight stay jewel but their roads are terrible of potholes and a truck drive through which is the cause most probably. "

Aerorand, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Sal definitief weer besoek."

Sabie, Mpumalanga

Travel Lodge Sabie

"Sabie is gorgeous - the Craft Beer restaurant a real hidden gem! Stunning part of the country! "

Waterval-Onder, Mpumalanga

Zongororo Mountain Lodge

"Krugerhof is mooi opgepas en heel insiggewend, maar die res van die dorpie het min gebied."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Cabin & Cottage Kaapsehoop

"Mooi stil en rustige dorpie. Mooi staproetes waar jy die wilde perde kan sien. Pragtige winkeltjie wat oudhede verkoop. Baie vriendelike inwoners."

Middelburg, Mpumalanga

Lisané

"Baie skoon en goed versorgde dorp."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Guest House Mamma Mia

"Waar ons gery het, was dit skoon, netjies en die strate heel. Verkeersligte het almal gewerk. Bitter mooi natuurskoon."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Ons het spesiaal gegaan vir die Sabie Tube Race en met die meer water in die rivier was die avontuur honderd maal beter. Jammer die bome, bosse en struike langs die water was nie weer gesny soos verlede jaar. Dit het plesier bederf en baie mense het ligte besering opgedoen. "

Mpumalanga

Wakkerstroom Farm Lodge

"Baie mooi area met 'n groot plaasgemeenskap. Lowergroen berge en ongerepte natuurskoon."

Dullstroom, Mpumalanga

Anglers Court

"Daar is nie regtig vermaak vir kinders nie. Ideale plek vir naweekwegbreek vir 'n paartjie."

Hazyview, Mpumalanga

Oppi Plaas

"Hazyview is fantasties. Daar is 'n wye verskeidenheid aktiwiteite. Iets vir almal. Van avonture in die buitelug tot rustige uitstappies na koffieplantasies. Nooit 'n vervelige oomblik."

Piet Retief, Mpumalanga

B @ Home Guest House

"Pragtige Dorothy en probeer gerus die Mamma Mia restaurant agter die ou kerk in die hoofstraat. "

Skukuza, Mpumalanga

SANParks Skukuza Rest Camp

"Pragtig noudat daar heerlik geseën is met reën."

Page
Page 138 - Showing 4111 to 4140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers