Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Umtata (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Mthatha

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Mthatha van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Mthatha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mthatha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mthatha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mthatha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mthatha Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedag...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Mthatha

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Transkei, Grens Area

Seaview Cottage is 'n grasdakkothuis met 2 slaapkamers in die plattelandse Matokazini in Transkei, sowat 5 km van Koffiebaai af. Seaview Cottage bied 'n ontspanne wegbreek waar gaste mekaar se geselskap rondom die b...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transkei, Grens Area

Hillside View Guesthouse bied gastekamers en is in Koffiebaai aan die Wildekus geleë. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Hillside View Guesthouse bied slaapplek in 5 Standaard...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lutsheni, Mdumbi

Swell Eco Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is ideaal is vir paartjies, groepe en families. Hierdie lodge is in die ongerepte, rustige area van Mngcibe, aan die noordelike kant van die Mdumbirivier geleë. Ons l...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Mdumbi, Oos-Kaap

Freedom O' Clock Backpackers Retreat is in 'n klein Pondo-dorpie naby die Mdumbi-riviermonding aan die Hluleka-kant van die rivier in Mngcibe geleë. Dié ongekunstelde akkommodasie aan die Wildekus bied 'n unieke w...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Koffiebaai, Grens Area

Ocean View Hotel is feitlik op die strand in 'n klein, asemrowende baai tussen hoë kranse en die helder Indiese Oseaan geleë. Dit is die ideale plek om nuwe mense te ontmoet ek vriendskappe te vorm wat jou keer op...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Transkei, Grens Area

The Wild Coast Tented Lodge is op die oewer van die Mapuzi-riviermond en net 'n paar minute se ry vanaf die klein dorpie, Koffiebaai. The Wild Coast Tented Lodge bied 5 safaritente en 5 gesin-safaritente. Elke tent...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Nenga River Lodge skuil in Koffiebaai, 'n dorpie aan die Oos-Kaap se Wildekus. Hole-in-the-Wall is net 8 km van hier en die Mthathariviermond is, soos die kraai vlieg, net 5 km van die lodge af. Die lodge self is op...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Gigis Hole in the Wall bied rustieke verblyf in die plattelandse nedersetting, Hole in the Wall waar gaste ook hierdie natuurlike fenomeen kan sien. Verblyf by Gigis Hole in die Wall is beskikbaar in 3 selfsorg-ro...

Vanaf
R2 110
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Koffiebaai, Grens Area

Hole in the Wall Accommodation Unit 18 is 'n selfsorg-eenheid wat ongeveer 10 km vanaf Koffiebaai geleë is en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand en ver van die stadslewe af...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Mthatha akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za