Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Umtata (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Mthatha

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Mthatha van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Mthatha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mthatha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mthatha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mthatha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mthatha Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Mthatha

Vanaf
R2 890
per nag, vir 2 mense
Oord in Port St Johns, Grens Area

Umngazi River Bungalows & Spa bied verblyf en maaltye, en is tussen Umngazi se heuwels geleë. Dié oord bied verskeie geriewe en 'n uitsig oor die Mngazi-rivier en die see. Verblyf word gebied in Tuin-, Rivier-, ...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Maclear, Grens Area

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir vakansiegangers, sakereisigers en mense wat op soek is na oornagplek. Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elk...

Vanaf
R850
per nag, vir 1
Gastehuis in Maclear, Oos-Kaap

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berg...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Maclear, Oos-Kaap

The Cottage bied 2 selfsorg-eenhede en is in die klein dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Die eenhede beskik...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Oos-Kaap

Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan. Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare wa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanal...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Oos-Kaap

Alpine B&B is in die klein dorpie Maclear tussen die voorheuwels van die magtige Drakensberge langs die R56 geleë. Ons bied verblyf in 'n huislike atmosfeer met asemrowende uitsigte op die Drakensberge en die denne...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port St Johns, Oos-Kaap

Mountain View Inn is tussen die magtige Umzimvubu-rivier en die majestueuse Mount Thesiger geleë, en is net 5 km van die see af - dis dié stopplek in die area! Jy kan alles, van visarende tot suikerbekkies, op on...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Port St Johns, Oos-Kaap

Amapondo Backpacker Lodge is in 'n welige kuswoud geleë wat uitsigte bied oor die vallei in die rigting van Second Beach in Port St. Johns. Amapondo bied gerieflike akkommodasie naby die strand én 'n kroeg en rest...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa is ’n gesinsoord wat in 'n asemrowende, tropiese tuin aan die oewer van die Umzimvuburivier geleë is. Hierdie gesinsoord bied 'n keurige vermenging van Wildekus-gasvryheid en ongelooflik...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Mthatha akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za