Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Muckleneuk

4.3 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Muckleneuk van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Muckleneuk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Muckleneuk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muckleneuk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muckleneuk Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muckleneuk Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR640
R512
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk

Unionview Guest house is aan die bopunt van Pretoria, aan die einde van 'n stil doodloopstraat, met 'n uitsig oor die Uniegeboue, geleë. Ons bied sakpasverblyf met 'n sentrale ligging en asemrowende uitsigte en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R671
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk

Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckleneuk-area geleë, reg oorkant die Zuid-Afrikaans Hospitaal, en word omring met Jakarandabome. Kom e...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk

Muckleneuk Guest House is 'n luukse gastehuis in die boomryke voorstad Muckleneuk in Pretoria. Die gastehuis is naby aan die hart van Pretoria, die sentrale sakegebied. Die verblyf bied maklike toegang tot die O.R. ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Muckleneuk

Villa d AnRe is in die boomryke, ou oostelike voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë. Die gastehuis bied 'n prentjiemooi uitsig oor die kimlyn van die middedorp en die Uniegebou. Verblyf word in 5 en suite-slaapkame...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 150
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk

Huis Sandrock is in Muckleneuk in Pretoria geleë en bied luukse gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel staan apart van die hoofhuis en bied pragtige uitsigte oor Pretoria en die Uniegebou. Die huis is ...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk

La Peregrina Gastehuis is in die stil woonbuurt Muckleneuk in Pretoria geleë. Verblyf word gebied in 2 gastekamers, 1 enkel- en 1 dubbelkamer. Die dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, privaat buitedeur en 'n en...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR880
R616
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek stapafstand vanaf UNISA, 1 km van die Zuid-Afrikaans Hospitaal, ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Muckleneuk

186Ridge is 'n selfsorg-tuinwoonstel aan die buitewyke van die statige, ou voorstad Muckleneuk, en dis stapafstand vanaf UNISA. Ons is slegs 'n paar minute van die sentrale sakekern af, tog is die area vreedsaam en ...

Vanaf
R3 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muckleneuk

Illyria House Boutique Hotel and Spa bied 'n betowerende, koloniale ervaring en gaste betree 'n romantiese sprokieswêreld agter smeeysterhekke en word begroet deur diensknegte in wit handskoene. Klassieke musiek, a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Muckleneuk

Muckleneuk Chalet bied gehalte verblyf in Pretoria en is ideaal vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is in maklike bereik van die Zuid-Afrikaans Hospitaal en talle winkels, restaurante, doendinge ...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Muckleneuk

TreeTops & Treats Guest House bied heerlike vierster-akkommodasie in die middel van Pretoria en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Die gastehuis bied 'n aangename atmosfeer, gasvryheid van topgehalte en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Muckleneuk

24/7 on Celliers is in die lowerryke buurt, Muckleneuk, in Pretoria geleë. Dit is net sowat 800 m van UNISA se kampus, 300 m van Zuid-Afrikaans Hospitaal en 4 km van Brooklyn Mall af. Verblyf by 24/7 on Celliers ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muckleneuk

Silver Corner Accommodation bied moderne verblyf in 'n stil doodloopstraat in Muckleneuk. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met 2 slaapkamers en 'n uitsig oor Pretoria van die stoep af. Elke kamer is geskik vi...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muckleneuk

Sérénité Studio is in die boomryke Muckleneuk in Pretoria geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het ’n privaat ingang en het 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n ...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muckleneuk

Middelberg Manor Self-catering bied gerieflike verblyf in gerieflike woonstelle in Muckleneuk in Pretoria. Dit bied 'n toevlugsoord in die stad vir lang- of korttermyn verblyf. Die woonstelle is op 'n residensiële...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Muckleneuk akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za