Resensies van Muizenberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Muizenberg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.47 uit 5 gekry volgens 49 resensies.
Danie V. - 21st May 2019
staying in Muizenberg
Die algehele area is moontlik nie so veilig nie.
Diane C. - 13th May 2019
staying in Muizenberg
The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves.
Pieter V. - 23rd April 2019
staying in Muizenberg
Goeie bestemming.
Wendy S. - 17th April 2019
staying in Muizenberg
As a resident in Muizenberg, I love the little village like feel of the area, the beach and the buzz around the surfer culture. Muizenberg is definitely a go to town for adventure and pure relaxation.
Belinda D. - 8th April 2019
staying in Muizenberg
Muizenberg is lovely. We ate supper at Carla's in Muizenberg, which we really enjoyed very much - Kalk Bay and Fish Hoek is a short drive away. Staying in Kalk bay would probably be a better option for exploring the area.
Gibran K. - 27th March 2019
staying in Muizenberg
Excellent destination with family, and I learned that it's the ideal place to learn how to surf!
Audrey B. - 23rd March 2019
staying in Muizenberg
It's a wondrous gift from mother nature.
Rachmat W. - 5th March 2019
staying in Muizenberg
Muizenberg is asemrowend.
Marie S. - 7th January 2019
staying in Muizenberg
Baie goeie restaurante en mooi wandelpad as jy hou van stap.
Tessa B. - 4th January 2019
staying in Muizenberg
Muizenberg is werklik die mooiste vakansieplek nog. Sal Muizenberg aanbeveel vir enige iemand.
Adri J. - 2nd January 2019
staying in Muizenberg
Sal vir seker weer gaan. Vriendelike mense sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tien dae van pret plesier, son, branderplankry lesse en rustigheid geniet. Presies wat ons verlang en nodig gehad het.
Iglesias D. - 25th December 2018
staying in Muizenberg
Lifelike mense, altyd bereid om te help.
Alison S. - 11th December 2018
staying in Muizenberg
Asemrowend.
Maliabo M. - 15th October 2018
staying in Muizenberg
Is a wonderful place for family and friends to stay.
Meshaan B. - 9th October 2018
staying in Muizenberg
Great area. Lots of activities for families.
Cheslin V. - 8th August 2018
staying in Muizenberg
I would like to go again.
Cheslin V. - 2nd July 2018
staying in Muizenberg
I would like to go for a whole week.
Lidie G. - 17th May 2018
staying in Muizenberg
Ek persoonlik is baie lief vir daardie area van die Kaap. Dit het 'n spesiale atmosfeer en 'n kultuur van sy eie. Die diversiteit is vir my 'n pluspunt. Die uitbreiding van die Capricorn Winkelsentrum is 'n pluspunt, alles dus in minder as seker 3 km. Die restaurante se spyskaarte is diverse en maak voorsiening vir alle behoeftes.
C. P. - 27th April 2018
staying in Muizenberg
Muizenberg is een goede basis om vele uitstapjes te maken. Goede verbindingen met Kaapstad.
Sandra V. - 6th March 2018
staying in Muizenberg
Muizenberg is fantastic.
Marion H. - 24th January 2018
staying in Muizenberg
The south-easter is always a problem. Lots of lovely restaurants and cafe's. Gaslight café has good food at very reasonable prices. Breakfast there was very nice and not at all expensive.
Vince H. - 11th January 2018
staying in Muizenberg
A lovely seaside resort close to Cape Town and the Winelands.
Aurial A. - 30th December 2017
staying in Muizenberg
Ons het lekker gebly, maar ek was gebyt deur bedbugs.
Gerald B. - 28th December 2017
staying in Muizenberg
Felt safe and secure.
Jonathan Grant B. - 6th December 2017
staying in Muizenberg
'n Pragtige bestemming, maar maak nie voorsiening vir toeganklike akkommodasie geriewe vir rolstoele nie.
Samuel J. - 17th September 2017
staying in Muizenberg
Ons is altyd lief vir Muizenberg tot Simonstad. Die strande en strate was skoon, geen Rommel wat rondlê nie. Skoon omgewing is vir my teken van beheer en sekuriteit. Ek sal vinnig onveilig voel as plekke nie skoon is nie.
Febisola A. - 22nd August 2017
staying in Muizenberg
It's a beautiful area with all amenities within reasonable distance.
Magna C. - 3rd July 2017
staying in Muizenberg
'n Juweeltjie aan die Kaap se kus. Pragtig geleë teen die ruwe berg met branders wat enige branderplankryer se bloed sal laat bruis. Verskeidenheid van gesellige eetplekkies en die bekende Blue Bird Garage Food Market. Iets vir elke smaak.
Lodewyk D. - 27th April 2017
staying in Muizenberg
Hou dit so!
Markus H. - 19th April 2017
staying in Muizenberg
Love die dorp, die see koud maar lekker geswem. Die restaurante se kos is ongelooflik lekker en bekostigbaar.
Marthinus V. - 17th April 2017
staying in Muizenberg
Pragtige dorpie met surfers paradise gevoel. Alles naby geleë en lekker familie-aktiwiteite.
Dries P. - 20th March 2017
staying in Muizenberg
Baie nice. Goeie weer ook gehad.
Samantha S. - 13th February 2017
staying in Muizenberg
Muizenberg is beeldskoon en ek sal dit vir toeriste aanbeveel.
Corne S. - 17th January 2017
staying in Muizenberg
Central location and pleasant area.
Nico P. - 10th January 2017
staying in Muizenberg
Muizenberg is 'n pragtige dorp. Die DA verdien 'n 5-ster-gradering vir netheid in die dorp en op die strand. Muizenberg is tops!
Elvin V. - 10th January 2017
staying in Muizenberg
Very Nice!
Janine L. - 6th January 2017
staying in Muizenberg
Mooi en baie om te doen. Die hawe verkoop vars vis. Klomp lekker winkeltjies om in rond te loop.
Irma D. - 3rd January 2017
staying in Muizenberg
Muizenberg is the ideal place to stay as you are so close to many other areas and places of interest.
Lourens S. - 11th November 2016
staying in Muizenberg
Daar is baie om te sien en te doen in die Muizenberg- en Kalkbaai-omgewing. Die plek is ook naby die wynplase van Constantia en ook ander interessante plekkies.
Lizelle N. - 11th October 2016
staying in Muizenberg
Must see!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za