Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Murdock Valley

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Murdock Valley van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Murdock Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Murdock Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murdock Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murdock Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murdock Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Murdock Valley

Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Lighthouse Apartments is tussen die historiese Simonstad en die wêreldbekende Boulder's-strand die tuiste van die Brilpikkewyn, geleë. Dit is 'n plek om te ontspan en te kyk hoe die SA-vloot hul daaglikse take ver...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Sea Breeze Apartment is 'n moderne selfsorg-eenheid teen die berg met pragtige uitsigte oor die see, die vloot se skeepwerf en Valsbaai. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal as jy die Suidelike Skiere...

20% af Aanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Serenity at Solent is die ideal verblyf vir 'n vinnige wegbreek of lang vakansie en het 'n pragtige uitsig oor die historiese vlootbasis en Valsbaai. Dis slegs 'n kort entjie vanaf Simonstad se middedorp, Seafort-st...

50% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Peninsula Sea View Apartment is 'n selfsorg-eenheid aan die berg se hange met beeldskone uitsigte oor die Valsbaai en die vlootbasis. Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en is die ideale basis vanwaa...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sunrise @ Solent is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Simonstad. Dié historiese gebou spog met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai. Die gebou skuil teen die hange van die berg en dié woonstel op die ee...

Vanaf
R1 475
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Harbour Lights is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die historiese Simonstad aan Valsbaai se kus in Kaapstad geleë is. Dié dorpie bied verskeie besienswaardighede, soos museums, historiese geboue, skilderagtige bootv...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Wes-Kaap

Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die gastehuis het asemrowende uitsigte oor die see en is stapafstand v...

10% af Naweke!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Interlude Self-catering Apartment bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Simonstad met 'n pragtige see- en berguitsig. Die woonstel het 'n onderdakstoep en is net 1,8 km vanaf Jubilee Square met sy ...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Wine House is 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor Simonstad se hawe. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n puik ligging. Dit is net 'n entjie se pragtige rit vanaf al die besienswaardighede in Kaa...

Vanaf
R11 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Grosvenor 6 is ’n selfsorghuis wat in Simonstad, Kaapstad geleë is. Dié vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die hawe en berge, en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede op die Suidelike...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za