Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Murrayfield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Murrayfield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murrayfield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murrayfield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murrayfield Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R325
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Murrayfield

Oornag is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in 'n stil buurt in Pretoria. Dis ideaal vir sakereisigers of oornagverblyf. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Murrayfield

Die Slumber Thatch is in Murrayfield, oos van Pretoria, met maklike toegang tot die N4, N1 en R21 geleë. Of jy oos na wes, of noord na suid in ons pragtige land reis ? The Slumber Thatch is die ideale oornag-verbly...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Murrayfield

20% af Aanbod!
VanafR900
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, La Montagne

Belle Chambre bied gerieflike verblyf in Murrayfield, 'n rustige voorstad in Pretoria. Die stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en noemenswaardige ou geboue en museums om te vertoef. Dié se...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

The Brookside House is in Pretoria-Oos en bied luukse verblyf in 'n vreedsame omgewing. Die kamer is smaakvol versier en omring deur 'n lieflike tuin. Bekostigbaar en gerieflik Daar is 7 veilige en gerieflike kamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

The Black Cuckoo is op die heuwels van Renosterkop geleë en bied 'n moderne selfsorg-eenheid vir 'n gesin of 'n groep in Murrayfield. Die eenheid word omring deur die natuur en daar is baie voëls. Dis op die gro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Meyerspark

Geniet ons toegewyde span se professionele diens wat jou in styl sal bedien, maar tog sal sorg vir persoonlike aandag wat jou soos 'n ou vriend sal laat voel. Die verblyf, op 'n elegante Kaap-Hollandse wynplaas, ver...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R665
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Klein Karoo is 'n ongekunstelde en ontspanne B&B wat deur 'n familie in die ooste van Pretoria (Gauteng) besit word. Dis gerieflik geleë in Lynnwood Ridge. Klein Karoo is naby hospitale, winkels, restaurante en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

449 on Oulandsloop is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Die Wilgers, Pretoria. Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Meyerspark

Thabiso Guesthouse is op 'n hoë rand met 'n uitsig oor Meyerspark in Pretoria en bied gerieflike verblyf en eksklusiewe diens in 'n Toskaanse gastehuis. Daar is 8 gastekamers met sekere DStv-kanale en koffie- en t...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Rosslies Guesthouse is in Lynnwood-rif in Pretoria geleë. Die gastehuis bied verblyf in die Portraits-, Library- of Gumtree-kamer. Die kamers is almal uniek versier met individuele temas. Portraits is 'n ruim kame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Murrayfield akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za