Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Murraysburg

3.7 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Murraysburg van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Murraysburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Murraysburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murraysburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murraysburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murraysburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Murraysburg

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Zonnenstrahl Guesthouse is geleë aan die buitewyke van die pragtige dorpie Nieu-Bethesda en bied gerieflike, stylvolle en sakpas-verblyf vir ’n gesin of groep vriende. Dié gastehuis kombineer ou-wêreldse bekoor...

Vanaf
R650
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

The Brewery Loft bied verblyf op dieselfde eiendom as The Brewery and Two Goats Deli aan die buitewyke van Nieu Bethesda in die Oos-Kaap. Nieu-Bethesda is aan die voet van die Sneeuberge geleë, ongeveer 50 km van G...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat tuin en braaiplek in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Dié eenheid is 'n klipgooi van die Bierbrouery en die Ou Meule en stapafstand van die U...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Daisy Cottage B&B beskik oor 'n aangename, gerieflike dubbelkamer met net 'n badkamer. 'n Smullekker, volledige Kompasberg-ontbyt is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar en sal by The Village Inn net lang...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek in Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap. Die akkommodasie bestaan uit 2 selfsorg...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Outsiders B&B is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en bied 2 stylvolle dubbelkamers met slaapplek vir 4 gaste. Nieu-Bethesda is 'n sonderlinge dorpie met baie restaurante en koffiehuise. Die w...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Die Water Tower is 'n ronde dubbelverdiepinghuis met 'n interessante verlede en is in 'n pragtige tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda geleë. Hierdie sonderlinge dorpie bied verskeie restaurante en koffiewinkels. ...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Allemann se Huisie is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë en het slaapplek vir 2 gaste in 'n kamer met 2 enkelbeddens. Nieu-Bethesda is 'n ouwêreldse dorpie met verskeie restaurante en koffiewin...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Aandster is in die hartjie van Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Ons bied slaapplek vir 12 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, waarvan 1 in die tuin is. Nieu-Bethesda is 'n sonderlinge dorpie met baie restaurant...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR280
R252
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Nieu-Bethesda, Bo-Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park is in die buitewyke van die skilderagtige dorpie, Nieu-Bethesda, geleë. Die kampeerterrein lê in 'n welige tuin met groot wilgerbome gesetel. Daar is 8 kampplekke wat elkeen kragpunte e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die a-Murraysburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]