Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Myburgh Park

4.7 / 5  
volgens 38 resensies
Lees regte resensies van Myburgh Park van 38 geverifieerde gaste.
Indien jy Myburgh Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Myburgh Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myburgh Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myburgh Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myburgh Park Akkommodasie

48 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Winteraanbod!
VanafR800
R533
per nag, vir 2 mense
Hotel in Myburgh Park

The Farmhouse Hotel bied panoramiese uitsigte oor die rustige Langebaan-strandmeer, 'n ervaring soos min. Ons staan uit bo die res met ons vriendelike personeel, museum op die perseel en Weskus-gasvryheid en bied 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park

7th Heaven is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Langebaan. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badka...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Myburgh Park

Andante is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer. Die eenheid is op die boonste verdieping en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en bad. Daa...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Myburgh Park

Sunbirdsview is in Langebaan geleë, naby al die toeriste-besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede en kan ook as B&B-verblyf bespreek word, wat perfek is vir 'n vakansie-wegbreek. Twee van d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Myburgh Park

Best-view Woonstel is op die eienaar se perseel in Langebaan geleë. Die selfsorgwoonstel bied 'n panoramiese uitsig oor die strandmeer en omliggende area. Gedurende die blommeseisoen is die uitsig asemrowend en die...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park

Viooltjies Akkommodasie is smaakvol gemeubileer en skuil in Langebaan. Dié eenheid is net 'n klein entjie se ry vanaf die strand en die restaurante. Viooltjies Akkommodasie is op die grondvloer van die eienaar se ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park

Tortilis Self-Catering Accommodation is in Myburgh Park, Langebaan, en bied top-vakansieverblyf slegs 5 minute van die strand, talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede af. Verblyf bestaan uit ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myburgh Park

Accommodation Unwind skuil in Langebaan, 4 km vanaf die Weskus Nasionale Park en 3,5 km van die gewilde Langebaan-strandmeer af. Hierdie pragtige Weskusdorpie is bekend vir die rustige Langebaanstrandmeer wat deel ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Myburgh Park

e-Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige tuinkothuis wat smaakvol versier is. Die kothuis is op 'n residensiële perseel in Myburgh Park, Langebaan waar die eienaar ook bly. Die kothuis is ruim en b...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myburgh Park

Ocean Villa is ’n pragtige eenheid wat slaapplek bied aan 4 gaste in Myburgh Park, Langebaan. Dié dupleks het 2 slaapkamers wat uitkyk oor die strandmeer. Die slaapkamer op die boonste verdieping het ’n konin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]