Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Myburgh Park

4.6 / 5  
volgens 61 resensies
Lees regte resensies van Myburgh Park van 61 geverifieerde gaste.
Indien jy Myburgh Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Myburgh Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myburgh Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myburgh Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myburgh Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Myburgh Park

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Annabaan is 'n ruim dubbelverdieping selfsorghuis in Langebaan slegs 300 m van die strand af. Dit is gerieflike gemeubileer en die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers wat gedeel word. Die hoofslaapkamer he...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 400
R1 190
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Inni Hoek bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustieke kothuis. Dit is in 'n stil doodloopstraat teen die mashie-gholfbaan in die Country Club van Langebaan geleë. Die kothuis is ideaal vir 2 paartjies of 'n ge...

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

134 Beach Cottage is aan die noordelike kant van die hoofstrand in die gewilde dorpie, Langebaan. Die ligging is ideaal vir branderplankry, hengel, seilbootvaart, valskermsweef, vlieërbranderry, of op die strand ga...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Weskus

High Palms is 'n verwelkomende gastehuis in Langebaan. Die gastehuis is naby 'n strand vir vlieërplankry en seilplankry en dit is ideaal vir watersportentoesiaste. Alle gaste is welkom, van rolbalspelers tot voëlk...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 099
R879
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Country Club

WestBed bied gerieflike oornagverblyf in ’n selfsorggaste-eenheid in Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorp is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en sy besienswaardighede kan verken. Dié eenheid bied ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Living@Large is 'n gastehuis in Langebaan, 'n klein strandmeerdorp aan die Kaapse Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en Langebaan is die ideale basis waarvandaan jy die Weskus en al die besienswaardighe...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Holiday Guest House Langebaan is ons 4-ster-onderneming in Langebaan en bied luukse- en standaardkamers, asook gesinseenhede. Hier kan jy heeltemal ontspan gedurende jou besoek aan Langebaan. Verlustig jouself in di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Rene's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Langebaan. Dis ideaal vir diegene wat uit die stad wil wegbreek, want dit is afgesonder en privaat. Die kothuis is naby 'n winkelsentrum en restaurante. Dié huis ...

15% af Aanbod!
VanafR990
R842
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Puza Moya Guest House bied gastekamers in Langebaan. Dié gastehuis is ideaal geleë en net 'n paar minute se stap van die strand en ander besienswaardighede af. Verblyf by Puza Moya Guest House word aangebied in ...

Spesiale Aanbod!
VanafR2 045
R1 534
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Weskus Villa is 'n gemaklike selfsorg-gesinshuis, wat volledig ingerig is vir 8 mense. Dié dubbelverdiepinghuis is in die Country Club geleë, met 'n gedeeltelike uitsig oor die see van die tweede verdieping af. Di...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Gust House bied selfsorgverblyf naby Langebaan, naby 'n restaurant, winkel en die strand. Bly 'n blok van die strand af en kyk na die sonsondergang sonder om deur die 'Cape Doctor'-wind versteur te word. Verblyf wo...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Villas 9 is in 'n veilige kompleks geleë en bied gehalte-vakansieverblyf binne maklike bereik vanaf Langebaan se strandmeer. Slegs een blok of 2 minute se stadige stap vanaf Langebaan Strandmeer en twee r...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Villa 2 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Langebaan. Die kompleks is net 50 m vanaf die strand en naby verskeie restaurante, winkels en die vlieërbrandersentrum. Villa 2 beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapple...

Vanaf
R1 122
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Bayside is net 100 m van die strand af geleë. Die huis is in die Hoofstraat in Langebaan Villas, 'n klein kompleks. Die kompleks is omhein en toegang word deur 'n afstandbeheerde sekuriteitshek verkry. Bayside is r...

Vanaf
R1 735
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Beach House on Fairway is 'n selfsorgvakansiehuis in die klein Weskusdorpie Langebaan. Dit is sowat 'n uur se ry van Kaapstad af en is die ideale wegtrekplek vanwaar gaste die Weskus en besienswaardighede in die omg...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 646
R1 235
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Morgan Rain is 'n selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die huis is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede in die dorp kan besoek. Die dupleks-eenheid het slaapplek vir 6...

Vanaf
R1 984
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

5th on Kelkiewyn is 'n selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Landgoed. Die huis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede kan verken. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapk...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Langebaan Long Beach Cabanas bied selfsorgverblyf in Langebaan net 50 m van die strand en die hoof-swemplek af. Langebaan Long Beach Cabanas is in 'n Weskus-styl gebou en dis perfek vir gesinne of reisigers wat...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand. Ons het 3 gerieflike...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

5 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in Langebaan. Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is naby die strandmeermond geleë - 'n gewilde bestemming vir vlieërplankry. Die woonstel bes...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 7 - Wys 121 tot 89

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za