Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Mykonos

4.6 / 5  
volgens 166 resensies
Lees regte resensies van Mykonos van 166 geverifieerde gaste.
Indien jy Mykonos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mykonos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mykonos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mykonos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mykonos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mykonos

Sunny West Coast Living bied verblyf in 'n gastekamer in die eienaar se huis in Langebaan. Dié eiendom is ideaal geleë naby Laguna Mall, Mykonos Casino en die strand. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat bad...

Vanaf
R3 380
per nag (plek vir 6)
Oord in Mykonos

Kaliva 771 is 'n selfsorgwoonstel en bied verblyf in die Acropolis-ontwikkeling in Club Mykonos-oord, Langebaan. Die ouwêreledse lagoondorp is die ideale basis om die Weskus vanaf te verken. Die smaakvol versierde...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos

50 Sunset Heights is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die besienswaardighede in die area verken kan word. Dié woonstel het slaap...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos

Labotessa is 'n ruim selfsorgwoonstel in die prentjiemooi Marina Village in Langebaan. Die woonstel bied onbelemmerde uitsigte oor die privaat hawe en die see. Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mykonos

The Lighthouse is in Skiathosbaai in Langebaan geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie in dié gewilde vakansiebestemming. Die eenheid is naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede vir die hele g...

Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos

Musselpot is 'n netjiese en gerieflike vakansiewoonstel in Helios Place, 'n sekuriteitskompleks langs Club Mykonos en die strand. Dis die ideale vakansiebestemming. Dié lieflike woonstel is netjies en ruim, het sl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos

The Loft House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers wat in Langebaan geleë is. Die huis is stapafstand van Club Mykonos, die strand en Laguna Mall af. Dié huis het slaapple...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos

Kaliva 358, Langebaan Apartment bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Club Mykonos Oord. Die oord is langs Langebaan se strandmeer binne loopafstand van die strand af geleë. Di...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mykonos

Huisie By Die See is 'n selfsorg-eenheid in 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Langebaan is 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en die besienswaardighede in die ...

Vanaf
R1 383
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos

Crystal Coral is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Die kompleks is ideaal geleë naby die Laguna Mall en Mykonos Casino. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Mykonos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Langebaan blad indien jy na meer Langebaan akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za