Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Mykonos

4.5 / 5  
volgens 106 resensies
Lees regte resensies van Mykonos van 106 geverifieerde gaste.
Indien jy Mykonos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mykonos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mykonos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mykonos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mykonos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Mykonos

Vanaf
R2 984
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Waterfront Langebaan is 'n fantastiese trippelverdieping-selfsorgvakansiehuis, in die veilige Waterfront Estate in die middel van Langebaan. Die Waterfront Estate bied toegang tot inwoners en huurders en is loop...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calypso Beach, Langebaan

Sunset Estate Guest Suite is in 'n privaat huis met 'n aparte ingang op die Sunset Landgoed. Dié veilige landgoed is in Langebaan en is net 550 m van Calypso-strand, 1,2 km van die gewilde Strandloper Restaurant, 2...

Vanaf
R1 646
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Rietbaai Cottage is ’n selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van ’n vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Langebaan. Akkommodasie beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R2 097
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Wes-Kaap

Rietbaai Waterfront is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dié huis bied 'n uitsig oor die baai vanaf die dak en hope vermaak is beskikbaar in die area. Die huis het verskeie verdiepings en bied slaapplek vir 6...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Waterfront 1 Holiday Home is in 'n privaat landgoed op die rand van Langebaanstrandmeer. Dit is 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel wat ideaal is vir ontspanning en gaste wat wil wegbreek van die gedruis van die stad...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Weskus

Cove Cottage Langebaan is ’n lieflike afgesonderde vakansiekothuis in Langebaan, ’n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Aangesien Langebaan slegs ’n uur se ry vanaf Kaapstad is, is dit die ideale bas...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Plover Cottage is in die gewilde kusdorp, Langebaan. Hierdie drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 volwassenes. Die huis beskik oor 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-bedd...

Vanaf
R1 383
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Bella Casa is in die Langebaan Country Estate met sy gewilde gholfbaan geleë. Die lieflike tweeslaapkamer-eenheid is modern en gerieflik en beskik oor gemaklike meubels. Gaste by Country Estate het toegang tot al d...

Vanaf
R1 965
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

4 On Osprey bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis in The Cove in Langebaan. Die eiendom is 140 m van die wit strand af. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 sl...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Aintree Lodge is 'n losstaande selfsorghuis in 'n ontspanne en stil omgewing met 'n natuurlike swembad. Die huis is in Long Acres Country Estate in Langebaan geleë. Die landgoed bied 'n pragtige voëllewe en natuur...

Vanaf
R1 846
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Pelican is 'n goed toegeruste vakansiehuis in The Cove by Langebaan, net 3 minute se stap van Leentjiesklipstrand af. Die huis is volledig ingerig vir selfsorg en bied slaapplek vir 7 gaste in 3 kamers met 1 kon...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Olifantskop, Langebaan

Steenbokkie is in Oliphantskop Privaat Natuur Reservaat, Langebaan. Daar is 2 gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste in Tarentaal en 2 gaste in Skillie. Tarentaal is langs die hoofhui...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Flip Flops Selfsorg Vakansie Huis is 'n gerieflike huis met slaapplek vir 6 gaste op die Langebaan Country-landgoed. Die huis word deur natuurlike plantegroei waar bokke vrylik rondloop omring. Die groen area is 'n...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Geleë op 'n reuse ruiterlandgoed wat oor die noordelike deel van Saldanhabaai uitkyk. Masada Gastehuis is in privaat besit en daar heers 'n ontspanne plattelandse atmosfeer. Masada is slegs 120 km noord van Kaapst...

Vanaf
R2 749
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

99 Steps is 'n selfsorghuis in 'n residensiële area, The Cove, in Langebaan. Die eiendom is ideaal naby die strand en is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word. Dié dubbelverdiep...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 7 - Wys 91 tot 80

Welkom by die Mykonos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Langebaan blad indien jy na meer Langebaan akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za