Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Myoli Strand

4.8 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Myoli Strand van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Myoli Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Myoli Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myoli Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myoli Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myoli Strand Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myoli Strand

Myoli Beach Lodge is in Sedgefield, Wes-Kaap geleë en is stapafstand vanaf die bekende Gericke se Punt en getypoele. Hierdie warm, pragtige selfsorgstrandhuis het 'n Afrika-styl en bied 6 chalets, 1 selfsorg-woons...

33% af Weeksdae!
VanafR500
R350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Myoli Strand

PiliPili Beach Cabanas is op die strandfront in Sedgefield geleë. Hiér kan gaste 30 km se ongerepte strande, die riviermonding en Sedgefield self verken. Dié dorp is halfpad tussen Knysna en George geleë. Gerie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Myoli Strand

Claude Urban 61 B is 'n lieflike vakansiehuis in Sedgefield, naby Knysna en George. Dié kusdorpie is in die hartjie van die Tuinroete wat nou op Unesco se lys is van biosfeer gebiede. Claude Urban 61 B het slaappl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myoli Strand

Die Kuierhuis bied kwaliteit slaapplek vir 6 gaste. Dit is 'n onafhanklike, aparte eenheid in Sedgefield en. is geleë naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede. Die woning is smaakvol versier en beski...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

The Gull bied selfsorg-eenhede in Myoli Beach in Sedgefield. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan die strand en ander besienswaardighede langs die Tuinroete. Verblyf is beskikbaar in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Myoli Strand

Myoli’s View in Sedgefield is net 80 m van Myoli Beach af en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 4 slaapkamer...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Myoli Strand

Kiewietjie Cottages skuil in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete tussen George en Knysna. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Eenheid 1 en 2 het 'n uitsig oor die lagoon, maar ongelukkig nie die derde eenh...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Myoli Strand

Ons Boshuisie is 'n selfsorgvakansiehuis in Sedgefield. Dié kusdorpie word omring deur mere, sandduine vol plantegroei, dennebome, Swartvleimond en die Indiese Oseaan. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapp...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

Sedge Views is 'n lieflike vakansiehus in Sedgefield. Hierdie bekoorlike dorpie is op die Tuinroete, en die huis is gerieflik na aan die strand en vele staproetes. Die huis is pragtig versier en het slaapplek vir ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Myoli Strand

Corada is 'n gerieflike gesinshuis in Sedgefield, 'n rustige dorpie weg van die stad se gejaag. Die huis het 'n pragtige uitsig oor Sedgefield se strandmeer en die hoofswemstrand is net 'n paar minute se stap weg. '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Myoli Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Sedgefield blad indien jy na meer Sedgefield akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za