LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Naboomspruit
3.9/5
volgens 143 resensies

Lees regte resensies van Naboomspruit van 143 geverifieerde gaste

Indien jy Naboomspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Naboomspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Naboomspruit Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Naboomspruit accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Naboomspruit akkommodasie

Bladsy 2 - 35 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense

Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was. Daar is 9 kamers, elk met sy eie priva...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R595
per nag, vir 2 mense

Africa's Eden Too

Gastehuis in | Waterberg, WaterbergNaboomspruit
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Africa's Eden Too is in Mookgophong (Naboomspruit). Die gastehuis bied 'n ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtui...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Buffelsvlei Lodge

Selfsorg in | Waterberg, WaterbergNaboomspruit
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Buffelsvlei Lodge skuil in die pragtige Waterbergdistrik naby Mookgophong in Limpopo. Dié lodge is ideaal vir familiesaamtrekke, skoolkampe ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Africa's Eden Guesthouse is in Mookgophong se middedorp, stapafstand vanaf die sakekern, skole, kerke en munisipaliteit. Verblyf word in 'n...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Huisie in die Bos

Selfsorg in | Waterberg, WaterbergNaboomspruit
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense

Huisie in die Bos bied gaste 'n ontspannende selfsorg-wegbreek vir 8 gaste buite die stad. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 620
per nag, vir 12 mense

Thaba Tholo Game Farm is 'n selfsorgplaas op 'n wildplaas in privaat besit. Dis op die Euphoria Golf Estate and Hydro geleë. Dis ideaal vir ...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 12 mense

Kosie se Ogie

Selfsorg in | Waterberg, WaterbergNaboomspruit
Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense

Kosie se Ogie is 'n selfsorg-eenheid in 'n oord sowat 13 km vanaf Naboomspruit. Dié oord spog met baie geriewe en doendinge vir vermaak. Di...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense

Die Boer en Die Belg @ Andante is in 'n malariavrye gebied in die pragtige Waterbergbosveld. Dié plaas bied 'n onvergeetlike bosveld-ervarin...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 700
R3 700 R3 145
per nag, vir 8 mense

Hierdie manjifieke, luukse huis kan tot 8 gaste akkommodeer en bied 4 identiese en suite-dubbelkamers met 'n stort en 'n bad. Alle slaapkame...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R3 700
R3 700 R3 145
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense

Pulani Park is naby Naboomspruit in die Waterberg-omgewing en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie doendinge...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense

Welkom by die Naboomspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mookgopane blad indien jy na meer Mookgopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem