Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (9)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Naboomspruit

3.9 / 5  
volgens 122 resensies
Lees regte resensies van Naboomspruit van 122 geverifieerde gaste.
Indien jy Naboomspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Naboomspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Naboomspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Naboomspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Naboomspruit Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Naboomspruit

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Modimolle, Limpopo

Bush Lovers Lodge is net 5,5 km buite Modimolle, in die Waterbergstreek, geleë. Die verblyf beskik oor 7 slaapkamers in die hoofhuis en 4 aparte selfsorg-eenhede. Elke luukse suite beskik oor 'n koningingrootte-b...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Mapo Zulu Lodge is in die dorp Modimolle in Suid-Afrika se Limpopo-provinsie geleë en ons bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Ons bied verblyf in 6 en suite-kamers. Da...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Witkop Wingshooting and Hunting Safaris is in die hartjie van die Waterbergdistrik in Limpopo, 'n malariavrye area wat deel is van die Springbokvlakte. Die lodge is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek va...

Vanaf
R11 880
per nag, vir 33 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Mangweni Game Reserve is 'n intieme en private selfsorg-venue wat ideaal is vir geleenthede soos reünies, verjaarsdagpartytjies, sake-geleenthede of familie-byeenkomste. Hierdie wildreservaat is net 40 km wes van M...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vaalwater, Limpopo

Ivemvane Bush Camp is 'n gesellige kampterrein op 'n bergkruin in die hartjie van die Waterberg. Die kampterrein bied asemrowende uitsigte van die sonsopkoms en -ondergang, oor die bosveld en op die berge in die ver...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vaalwater, Limpopo

Ivemvane Mountain Lodge is 'n eksklusiewe selfsorglodge bo-op 'n berg in die hartjie van die Waterberge. Die lodge bied uitstekende uitsigte oor die bosveld en op die berge in die verte en vanaf die ranvloeiswembad ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Shakala Village bied gerieflike verblyf in selfsorg-woonstelle op die Koro Creek-gholflandgoed in Modimolle. Koro Creek bied ’n kampioenskap 18 putjie-gholfbaan, ’n klubhuis en gholfwinkel. Verblyf word in 5 se...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Likhama Lodge is in Modimolle, in die Waterberg-streek geleë. Verblyf word gebied in 4 privaat chalets, gesin-chalet en 2 woonstel eenhede, elkeen met selfsorggeriewe. Die privaat chalets het 'n dubbelbed en 'n en...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Bokmakierie Place is 'n pragtige gastehuis op die Koro Creek Gholflandgoed. Dié landgoed is in Modimolle, noord van Bela-Bela. Doendinge op die landgoed sluit gholf, voëlkyk, natuurwandels, fietsry, swem, perdry e...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 18)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Middelplaas Gastekamp is op 'n saai- en wildsplaas en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dié plaas is ongeveer 30 km van Nylstroom en 139 km van Pretoria af en is die ideale plek vir 'n naweekweg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Naboomspruit akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mookgopane blad indien jy na meer Mookgopane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za